Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stay @ 67

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naledi-rylaan 67, Dullstroom, 0111, Mpumalanga
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Stay @ 67 is in Dullstroom, 'n area wat veral bekend is vir sy natuurlike besienswaardighede, wild, kunsvlieghengel en restaurante.

Verblyf is beskikbaar in 2 eenhede wat woonstel 1 en 2 insluit. Die woonstelle is geskik vir 2 gaste en het elk 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet, 'n sitkamer, 'n kombuis, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV.

Geriewe op die perseel sluit 'n kroeg, 'n restaurant en daaglikse skoonmaakdiens in.

Nabygeleë doendinge sluit forel- en kunsvlieghengel in.

Kenmerke

Afrikaans

Geriewe

  • Kroeg
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 74 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.3
Wat gaste dink
Stefanie D
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Heerlik en veilig. Goeie ligging.
Jun 2024
Lizette D
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker dankie. Baie lekker gebly. Baie dankie. Ek reis as 'n verteenwoordiger en benodig 'n faktuur in die maatskappy se naam. Ek het al verskeie...
Sien meer
Mrt 2024
Yvonne D
Saam met lewensmaat
5.0
Sal beslis weer gaan. Dit was 'n rustige plekkie en baie goed geleë.
Feb 2024
Glenton N
5.0
I was happy with my experience. Perfect stay. Location is great and checking in and out was seamless.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2024
Mj C
5.0
Lekker! Wonderlike plek, sal definitief weer daar bly.
Nov 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Karlien Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 192

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Naledi-rylaan 67, Dullstroom, 0111, Mpumalanga
  • Gaste dink Stay @ 67 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naledi-rylaan 67, Dullstroom, 0111, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADxamwRg9Q47EdY17m1fqtSqiiB0KQ7MLs55SIw5ONx64YZshcK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 74 5 1 5 67 Naledi Drive Dullstroom 0111 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.419691084874 30.104953050613

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang