Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stay @ 8 on Lancaster

Selfsorg
Stay @ 8 on Lancaster
Vanaf
Vanaf R650
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamers bied elk slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Elke kamer het 'n kombuisie wat met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Die kamers het gemaklike rusbanke en gratis WiFi. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat ’n tweeplaatstoof en 'n mikrogolfoond insluit.

Huisreëls

'n R100 skoonmaakfooi is op verblyf van 3 dae en meer van toepassing.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lancaster-weg 8, Vincent, Oos-Kaap, 5241, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf4c9a3967abfa63e029ba989dd49182b05acc708f31e21d047192155dfa14f0d511670d3d36a249b6e2484a7a600878a1b43?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 8 Lancaster Road Vincent 5241 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.9777469 27.9013911
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem