Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stay @ Adderley 16

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Elma Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 170

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 43 resensies vir Stay @ Adderley 16
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Chanel H - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanel H

Relaxing, open, homey and very comfortable.

Amazing and so clean.

Hubre S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hubre S

Goeie verblyf in Robertson.

Baie lekker gebly, veilig, naby alles en die huis is ook goed toegerus met alles wat jy benodig.

Monique K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique K

Relaxing, clean, closeby, amazing.

We attended a wedding, so my sister and I booked this place with our partners. Let me tell you, it was the best decision we made. Right across the road is an amazing pub/restaurant with great food. The accommodation is close to everything, with cute, lovable cats onsite, and the place is very spacious.

Edith M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edith M

Relaxing, comfortable with everything you need.

Everything you need. Really enjoyed it, close to everything.

Crystal-jeanne H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Crystal-jeanne H

Cosy and comfortable.

The house is central and safe. It has everything you need. Will definitely stay there again!

Japie P - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Japie P

Ons het dit baie geniet.

Dit was 'n aangename ervaring.

Trevor C - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Trevor C

Rustig en baie lekker gebly.

Het die kuier baie geniet.

Jga T - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jga T

Nice place

Good

Marina D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marina D

Skoon en netjies.

Ons het lekker gebly.

Jakobus V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jakobus V

Baie gerieflik en die gasvrou het jou sommer laat tuis voel.

Baie lekker tuis gegaan.

Pieter V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Hoogs tevrede.

Baie beslis waarde vir geld. Akkommodasie en ontvangs was van 'n baie hoë kwaliteit. Alles was mooi skoon en netjies en niks was te kort nie. Baie ander plekke kan 'n bietjie leer wat kwaliteit, diens en vriendelikheid is by Stay@ Adderley 16 leer. Nogmaals baie dankie vir alles.

Gerhard W - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard W

Tidy, quaint, l well looked after property.

Great reception by the owner, who goes the extra mile for her guests. Short-notice booking.

Charise C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charise C

Top-class accommodation.

This place is immaculate. It has everything you need and more. Very spacious and close to everything. The host was friendly and welcoming. I loved my stay and would definitely return.

Bonita W - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bonita W

Privaat, netjies en veiligheid is tops.

Eienaar was baie gasvry, geen onnodigge ondersoeke van eienaar, besonders veilig gevoel en sal definitief aanbevelings maak. Puik diens.

Este H - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Este H

Baie netjiese verblyf wat alles het wat jy benodig, ook 'n warm kaggel in die winter.

Baie netjiese verblyf wat alles het wat jy benodig, ook 'n warm kaggel in die winter. Ons was baie welkom ontvang en was regtig verbaas oor hoe groot die eenheid was.

Estavia D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estavia D

Ons het die wegbreek baie geniet.

Lekker rustig en vriedelike diens.

Anja M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anja M

Ruim, netjiese huis met alles wat nodig is vir 'n wegbreek.

Sien sterre.

Tersia J - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tersia J

Gerieflik, sentraal en netjies.

Die ligging van die plekkie is ideaal want dis in die middedorp. Baie skoon en netjies en veilig. Goed ingerig, bo verwagting.

Roy H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roy H

Netjiese, ruim eenheid.

Baie lekker eenheid. Baie skoon en netjies. Alles wat nodig is. Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam.

Edith M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Edith M

Safe, comfortable and has everything you need and more.

We really enjoyed our stay. Close to everything and the house had everything you need and more.

Awie D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Awie D

Aangenaam.

Sien sterre.

Veronica V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica V

Baie aangename kuier. Aangename ontvangs.

Elma, die gasvrou was vriendelik en behulpsaam. Die wooneenheid is ruim, baie skoon en netjies en beskik oor alle toerusting wat nodig is. Elma was so bedagsaam en het ons selfs van hout voorsien om vuur te maak in die kaggel. Beslis waarde vir jou geld en sal weer daar gaan aanklop met ons volgende besoek.

Jeàn Y - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeàn Y

Skoon, ruim en waarde vir geld.

Die eenheid was skoon en netjies. Veilige parkering. Was groter as wat ek verwag het. Die kaggel was hemels en kombuis war volledig toegerus, selfs met 'n wasmasjien en tuimeldroër.

Thomas V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas V

Goeie waarde vir geld.

Baie netjies en alles wat jy wil hê. Gasvrou is baie gaaf en vriendelik. Het regtig lekker gebly en kan dit aanbeveel.

Marcelé B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcelé B

Fantasties! Die het alles wat jy nodig het! Ons was op 'n vrek warm naweek daar en die aircon en waaiers is oorgenoeg om jou af te koel.

Het elke oomblik geniet!

Stefanie S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stefanie S

Waarde vir geld.

Gasvrou was vriendelik en behulpsaam. Plek groot en ruim met alles wat 'n mens nodig het. Het 'n heerlike nagrus gehad.

Cornell W - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cornell W

Mooi, belowend and rustig.

Die plek is naby die winkels.

Anna-marie G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie G

Stay@Adderley was baie aangenaam. Gerieflike ten volle toegeruste kothuis sentraal in die dorp.

Plek het perfek voldoen aan ons behoeftes.

Philip V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Philip V

Ruim en netjies.

Die eenheid is ruim, netjies en skoon. Dit is baie goed toegerus vir selfsorgverblyf, met baie meer as net die basiese benodighede. Stil en rustige omgewing, met relatief min verkeergeraas. Ons sal graag weer daar bly.

Ettiene D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ettiene D

Baie lekker.

Is 'n baie lekker plekkie, bevat als wat mens benodig en meer. Sal definitief weer daar bly.

Herschille W - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herschille W

Baie lieflik en gemaklik.

Plek is goed ingerig, baie privaat en baie mooi.

Daniel W - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel W

Veilig en rustig.

Naby aan alle winkels en eetplekke.

Kirk N - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kirk N

Baie lekker en puik verblyf.

Ek sal enige tyd weer teruggaan om daar te bly.

Sunet T - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunet T

Stunning place.

Definitely worth it and such a lovely place. If we didn't have to travel the next day - we would have loved to stay longer.

Teresa O - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teresa O

Uitstekend.

Uitstekend, mooiste dorpie en mense was so vriendelik. Amper soos familie gevoel in die pragtige huisie.

Chrizelda M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrizelda M

Kuiertjie was heerlik lekker rustig sal baie beslis weer gaan besoek.

Het die wegbreek geniet lekker rustig en baie veilig.

Leandre W - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leandre W

Rustig en veilig.

Robertson is sentraal om die volgende dorpies te besoek, McGregor, Montagu, Bonnievale en Ashton.

Carly V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carly V

Clean, safe and all round perfect for business or pleasure.

Lovely, spacious home that was comfortable and homely. The host was friendly and helpful. We were doing work in the area and Adderley 16 was a great place to come back to each night to relax, unwind and get a comfortable night's sleep.

Karin C - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin C

Lekker gebly.

Gerieflike huis met 2 slaapkamers en veilige parkering.

Julie M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Julie M

Was a brief overnight stay. Place was clean and comfortable beds.

Bathroom was large and had additional extras such as shampoo etc. Would recommend to anyone wanting to be based in Robertson Town.

Trevor B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Trevor B

Skoon en gerieflik gelee.

Baie hartlik verwelkom en tuis gevoel.

Frankie G - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frankie G

Dit was rustig en sentraal en gasvryheid was goed.

Die plek is mooi skoon, netjies, lekker elektriese komberse vir die koue aande, sentraal geleë, ook nie ver van baie wynproe-kelders nie. ,,

Erika S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika S

Netjiese, ruim selfsorg met vriendelike gasvrou.

Netjies en ruim met alles wat nodig is. Ideaal geleë vir wynroetes. Baie vriendelike gasvrou. Sal definitief terugkeer.

Vanaf
Vanaf R1 265
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 265
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Adderleystraat 16, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6vbjDutbkA5elLyqn2xoB1Zaisl815FSzOC8iYbj2Lisgbu7jh?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 265 per nag, vir 4 mense 43 5 1 5 16 Adderley Street Robertson 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-20:00 10:00 -33.807226312913 19.882393759376

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang