Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stay @ Adderley 16

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Adderleystraat 16, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 265 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Stay @ Adderley 16 is 'n selfsorgkothuis in Robertson, Wes-Kaap, wat stil gehalteverblyf in 'n dorp vol geskiedenis en goeie wyn bied.

Die kothuis het 2 slaapkamers en 1 badkamer en het slaapplek vir tot 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed.

Die badkamer het 'n stort, bad, toilet en wasbak. Handdoeke word voorsien.

Die kombuis is volledig toegerus met al die nodige selfsorggeriewe, insluitend 'n stoof en oond, mikrogolfoond, yskas, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei asook 'n opwaskamer met 'n diepvrieskas.

Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met die opsie om Netflix en Spotify te stroom (DStv is nie beskikbaar nie). Gaste het ook toegang tot gratis WiFi tydens hul verblyf.

Daar is 'n binne- en buitebraai-area, perfek vir enige tipe weer of tyd van die jaar. Daar is sekuriteitskameras en elektriese heinings rondom die eiendom.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Privaat ingang

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Chanel H
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxing, open, homey and very comfortable. Amazing and so clean.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Hubre S
Saam met vriende
5.0
Goeie verblyf in Robertson. Baie lekker gebly, veilig, naby alles en die huis is ook goed toegerus met alles wat jy benodig.
Mei 2024
Monique K
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxing, clean, closeby, amazing. We attended a wedding, so my sister and I booked this place with our partners. Let me tell you, it w...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Edith M
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxing, comfortable with everything you need. Everything you need. Really enjoyed it, close to everything.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2024
Jakobus V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie gerieflik en die gasvrou het jou sommer laat tuis voel. Baie lekker tuis gegaan.
Nov 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Elma Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 170

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Adderleystraat 16, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Gaste dink Stay @ Adderley 16 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 265
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 265
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Adderleystraat 16, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6vbjDutbkA5elLyqn2xoB1Zaisl815FSzOC8iYbj2Lisgbu7jh?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 265 per nag, vir 4 mense 43 5 1 5 16 Adderley Street Robertson 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-20:00 10:00 -33.807226312913 19.882393759376

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang