Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stay @ Artdeolivia

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Faurestraat 2, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Stay @ Artdeolivia is 'n helder en knus gaste-eenheid in Swellendam. Dit bied gerieflike verblyf met verhit-en-eetgeriewe. Hierdie eenheid is perfek vir 'n klein gesin, sakereisigers of vakansiegangers wat op soek is na oornagverblyf of 'n vakansiewegbreek.

Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en gaste gebruik die gastebadkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en daar is ook 'n etenstafel in die kombuis. Die leefarea het 'n TV en gemaklike rusbanke.

Die eenheid lei na 'n tuintjie met buitesitplek. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Die perseel sluit 'n koffiewinkel, galery, geskenkwinkel en naelsalon in.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Kombuisie

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Anais S
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies en gerieflik. Stay @ Artdeolivia is 'n pragtige plek. Baie netjies en privaat. Ons het baie lekker gebly en dit is lekker rustig. Dit is toege...
Sien meer
Jan 2025
Nicola W
Saam met vriende
5.0
A very easy and comfortable overnight stay - thank you. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Erica B
Gesin met tieners
5.0
Beste, mooiste, lekkerste plekkie. Vreeslik lekker gebly, stunning!
Des 2024
Dalena T
Gesin met klein kinders
5.0
Kunstige, inspirasie-blyplek! Stay at Art D'olivia is 'n fees vir die sintuie. Dit ruik lekker, dis vol kleur en inspirasie, dis naby aan oulike eetpl...
Sien meer
Des 2024
Antoinette P
Gesin met klein kinders
5.0
Amazing, net die beste daar binne. Wow, mooiste verblyf nog ooit. Als so kunstig voel of jy in weelde slaap. Sal beslis aanbeveel vir enige iemand met...
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Olivia Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 3 maande

Ligging

  • Faurestraat 2, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Gaste dink Stay @ Artdeolivia het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Faurestraat 2, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf1884b23721eb108e0f22de59d8a7bef54c01767dccbbd8d73953e7268d28a401f64cde1c837149b08f0a565b15125962063?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 2 Faure Street Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.01735163198 20.451076626389

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang