Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stay @ Edison

Selfsorg
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Edison-straat 37, Langland, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R640 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Stay @ Edison bied bekostigbare en gerieflike verblyf en is in 'n stil, veilige woonbuurt in die dorpie, Strand, langs Gordonsbaai en Somerset-Wes.

Elke kamer het gemaklike beddens en badkamers met 'n stort, toilet en wasbak. Ander geriewe sluit 'n mikrogolfoond, yskassie, eetgerei, breekware en 'n ketel in. Oggendkoffie, koekies en WiFi word voorsien. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel en 'n gemeenskaplike braai-area.

Die verblyf is naby die hoofstrand en alle geriewe, insluitend restaurante, winkelsentrums, bekende hospitale, besienswaardighede en wêreldbekende wynlandgoedere.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Edison-straat 37, Langland, Strand, 7140, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R640
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R640
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Edison-straat 37, Langland, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaec8b74f059fa284b064ae0ca36f87c1909254ff5534cdb221d2f00465bdd4d24d62472733223343a5046a4e2c8856b2ad45?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R640 per nag (plek vir 2) 37 Edison Street Longlands 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.1019148 18.8475449

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang