Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stay @ Fairway

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fairwaylaan 153, Clubview, Centurion, 0157, Gauteng
  • Vanaf R785 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Stay @ Fairway is 'n gerieflike en ruim eenheid in Clubview in Centurion wat ideaal vir sakereisigers en oornaggaste is wat op soek is na verblyf wat 'n kontinentale ontbyt insluit.

Die eenheid is apart van die eienaar se hoofhuis geleë, het sy eie privaat ingang en bied slaapplek aan 2 gaste. Die eenslaapkamer-eenheid het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne, handdoeke en seep word voorsien.

Geriewe in die kamer sluit 'n lessenaar, mikrogolfoond, yskassie, ketel, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe in. Daar is ook 'n TV met gedeelde DStv-kanale en gratis WiFi.

Buite is daar 'n swembad, privaat stoep met gemaklike sitplek en 'n braai-area met 'n uitsig oor die pragtige groen tuin. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Stay @ Fairway
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Jolandi Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 3 maande

Ligging

  • Fairwaylaan 153, Clubview, Centurion, 0157, Gauteng
  • Gaste dink Stay @ Fairway het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R785
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R785
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fairwaylaan 153, Clubview, Centurion, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb70f35870ca2c66845e646650bf46b65231b4c385080b1a9711890ba26d24e1d9c2548edfa8fa49d626ab3ff979b87125f77?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R785 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 153 Fairway Avenue Clubview 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.835324902284 28.1655173

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang