Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stay @ Gabby's

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Keurboom-laan 50, Protea Heights, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Stay @ Gabby's bied gerieflike oornagverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in die hartjie van Proteahoogte, Brackenfell. Dit is ideaal vir kort- of langtermynverblyf vir sakereisigers of vakansiegangers.

Hierdie woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit het 'n koninggrootte-bed en 'n bababedjie, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuis is met 'n induksieplaat, mikrogolf, yskas, menger, eetgerei, breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel en 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die verblyf is sentraal in Brackenfell, naby winkelsentrums en restaurante. Vir diegene wat lus is vir avontuur, is hierdie verblyf naby staproetes, perdry, gholfspeel en wynproe by gewilde omliggende wynplase.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koninggrootte-bed

1 x Kinderbedjie

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Florence Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 14

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Keurboom-laan 50, Protea Heights, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Stay @ Gabby's het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Keurboom-laan 50, Protea Heights, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdd2653bb50f486988513b8c0ae92468ca40a8ef6c982c8045c01f056039d441610af43fa0e606953ce65987f3ba7be5f97df?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 50 Keurboom Avenue Protea Heights 7560 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 11:00 -33.8841442 18.697397

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang