Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stay @ Go Bela Bela

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Adriaan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Rustige plaas omgewing. Ons het die stilte baie geniet en heerlik geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anton
Stay @ Go Bela Bela
Dankie, ek waardeer dit baie. Groete, Anton

Linda V
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2023

Kamer was skoon en netjies. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anton
Stay @ Go Bela Bela
Baie dankie, wardeer. Groete. Anton

Beverley B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Paasnaweekwegbreek. Heerlik en baie warm en vriendelik ontvang deur ons gasheer Anton. Baie netjiese en stil plek en alhoewel ons heerlik gekuier het, het ek 'n paar klein voorstelle wat miskien oorweeg kan word. 1) 'n Spieël in die badkamer (verskieslik sodat die mans by die wasbak kan skeer) 2) 'n Ovaal plastiekbak/emmer om vuil skottelgoed in te plaas om te kan spoel (ons moes skottelgoed in die badkamer se wasbak was) 3) Daar was net 1 rol toiletpapier vir 4 dae vir 2 mense (ek sou voorstel dat daar meer beskikbaar gestel word vir gaste wat verkies as langer as 'n aand te bly) - ek verstaan die instansie se "Stay @ Go" maar partymaal wil mense langer as net een aand vertoef. Ons kuier was baie lekker in die bosveld, die braai-area was lekker stil en gemaklik. Sal weer besoek. Dankie Anton vir jou vriendelikheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anton
Stay @ Go Bela Bela
Hi Baie dankie. Die vuil skottelgoed word altyd buite op die tafel gelos dan bring ek weer skoon skottelgoed. Groete Anton

Diederik D
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jul 2024

Very nice. Very welcoming, friendly, and cozy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anton
Stay @ Go Bela Bela
Dankie, waardeer baie. Groete, Anton

Chanre C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

The stay was great. The pool could do with some renovation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anton
Stay @ Go Bela Bela
Hi, renovations are being done in the winter. Regards. Anton

Larry H
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2023

Stayed only a few hours to sleep, was clean and neat, but never again single beds. Self-catering was a bit spare. No washing facilities for cups and saucers. We are not people who wash our cups in the handbasin in the bathroom. Directions need revision. It is 6. 7 km on the R516; but from where? The circle! There is no 4x4 garage where we turn right. There are 2 cellphone towers and the farm is 200 meters from the first one. Not very well signposted, we had to find "Roodepoort 68" on the gate and phone a few times to ask. At night would never have found it, and would have had to ask for an escort from town.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Magda A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2023

Heerlik Baie naby geleë van waar ons wou wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Anton
Stay @ Go Bela Bela
Hi Baie dankie, waardeer dit. Sien julle weer. Groetnis Anton

Johann S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2023

Heerlik stil en rustig. Gasheer is baie vriendelik. Naby aan Bela-Bela. Baie "basic", niks fieterjasies. Tog kan mens gemaklik oorslaap vir 'n nag.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jacobus V
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Jun 2023

The stay was excellent. The owner should consider the following: Stay@GoBelaBele sign board. Allow guests to connect to Wi-Fi. Other than that Nicole's service is excellent and very helpful, and the hospitality at the guest house is very good. Thanks, Aton. Regards. Jacobus.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kiewiet B
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jul 2023

Netjiese kamer. Anton was baie gasvry. Lekker gekuier saam met Anton en buurman.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Anton Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R680
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R680
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R516, Roodepoort Plaas, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9ec233b9b3bc06b05011cc127a5de19af64bbd9d084852f9bae68d58073e79c8fac9abe57b189e543ce9fb4461c524c0a924?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag (plek vir 2) 40 5 1 5 R516 Farm Roodepoort 0480 Limpopo 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -24.894728383864 28.221677541733

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang