Stay @ Go Bela Bela
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Anton Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 40
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Adriaan V - Sep 2024
Algehele gradering
Rustige plaas omgewing.
Stay @ Go Bela Bela se terugvoer
Dankie, ek waardeer dit baie.
Groete,
Anton
Linda V - Mei 2023
Algehele gradering
Kamer was skoon en netjies.
Stay @ Go Bela Bela se terugvoer
Baie dankie, wardeer. Groete. Anton
Beverley B - Apr 2023
Algehele gradering
Paasnaweekwegbreek.
Lees meerStay @ Go Bela Bela se terugvoer
Hi
Baie dankie.
Die vuil skottelgoed word altyd buite op die tafel gelos dan bring ek weer skoon skottelgoed.
Groete
Anton
Diederik D - Jul 2024
Algehele gradering
Very nice.
Stay @ Go Bela Bela se terugvoer
Dankie, waardeer baie.
Groete,
Anton
Chanre C - Apr 2023
Algehele gradering
The stay was great.
Stay @ Go Bela Bela se terugvoer
Hi, renovations are being done in the winter. Regards. Anton
Larry H - Jul 2023
Algehele gradering
Stayed only a few hours to sleep, was clean and neat, but never again single beds. Self-catering was a bit spare. No washing facilities for cups and saucers. We are not people who wash our cups in the handbasin in the bathroom.
Magda A - Apr 2023
Algehele gradering
Heerlik
Stay @ Go Bela Bela se terugvoer
Hi
Baie dankie, waardeer dit. Sien julle weer.
Groetnis
Anton
Johann S - Sep 2023
Algehele gradering
Heerlik stil en rustig. Gasheer is baie vriendelik. Naby aan Bela-Bela.
Jacobus V - Jun 2023
Algehele gradering
The stay was excellent.
Kiewiet B - Jul 2023
Algehele gradering
Netjiese kamer. Anton was baie gasvry.
Natasha J - Mrt 2023
Algehele gradering
Heerlik gebly!
Stay @ Go Bela Bela se terugvoer
Hi
Baie Dankie wardeer baie
Groete
Anton
Corne N - Jan 2023
Algehele gradering
Ons het net 'n oorslaapplek gesoek - het 'n troue daar naby bygewoon en dit het heeltemal goed vir ons gewerk.
Simmone S - Des 2023
Algehele gradering
Inhospitable host. Few amenities. I won't book that place again.
Lees meerTanya K - Okt 2022
Algehele gradering
Een aand oornag, gesellig en gerieflik.
Stay @ Go Bela Bela se terugvoer
Baie dankie ek wardeer dit baie, sien julle weer in die toekoms. Groete, Anton
Valerie P - Jul 2022
Algehele gradering
Netjies, skoon, verskeie voëlspesies.
Stay @ Go Bela Bela se terugvoer
Dankie, ek waardeer dit baie.
Sien julle weer.
Groete
Anton
Christa V - Jun 2022
Algehele gradering
Baie stil en rustig.
Stay @ Go Bela Bela se terugvoer
Baie dankie, ons wardeer dit baie.
Groetnis
Anton
Roezette B - Okt 2022
Algehele gradering
Baie vriendelik en waarde vir geld.
Stay @ Go Bela Bela se terugvoer
Dankie. Ons wardeer dit baie.
Groete,
Anton
Annel V - Mrt 2022
Algehele gradering
Goeie plek om te bly.
Stay @ Go Bela Bela se terugvoer
Hi, baie dankie waardeer baie.
Groetnis, Anton.
Ronel B - Mei 2022
Algehele gradering
Veilig en goeie ligging.
Stay @ Go Bela Bela se terugvoer
Hi Ronel
Dankie, ek waardeer dit baie.
Sien julle weer in die toekoms.
Groete
Anton
Chris N - Mrt 2022
Algehele gradering
Simple, but clean & neat place.
Stay @ Go Bela Bela se terugvoer
Thank you very much.
Jolanda B - Feb 2022
Algehele gradering
Good night rest.
Juan B - Jul 2022
Algehele gradering
Maklik, vinnig en bekostigbaar.
Stay @ Go Bela Bela se terugvoer
Dankie, ek waardeer dit baie.
Sien julle weer in die toekoms.
Groete
Anton
Riaan V - Apr 2022
Algehele gradering
Skoon en netjie met lekker braaigeriewe.
Stephan N - Mei 2022
Algehele gradering
Aanbeveel met reservasies.
Charlene K - Des 2021
Algehele gradering
Vars opelug en die atmosfeer is absoluut wonderlik.
Stay @ Go Bela Bela se terugvoer
Hi. baie dankie, wardeer.
Groete
Anton
Johan O - Okt 2021
Algehele gradering
Gemaklik en vriendelik.
Stay @ Go Bela Bela se terugvoer
Dankie wardeer baie
Groetnis
Anton
Poppy L - Sep 2021
Algehele gradering
Wonderful little getaway.
Stay @ Go Bela Bela se terugvoer
Baie dankie
Wardeer
Groetnis
Anton
Juanita S - Apr 2021
Algehele gradering
Weggesteekde juweel.
M V - Aug 2021
Algehele gradering
Die plek is baie netjies met al die benodighede.
Alfred S - Mrt 2021
Algehele gradering
Rustigheid in die bosveld.
Daan D - Nov 2020
Algehele gradering
Lekker rustige plekkie net buite warmbad.
Stay @ Go Bela Bela se terugvoer
Baie dankie waardeer. Sien julle weer eendag.
Groete
Anton
Pietro K - Aug 2019
Algehele gradering
Rustige mooi oorslaap plek.
Stay @ Go Bela Bela se terugvoer
Baie dankie wardeer baie sien julle weer in die toekoms.
Groetnis
Anton
Koos G - Sep 2019
Algehele gradering
Baie vriendelik ontvang, kamers ruim genoeg en skoon, baie veilig en rustig.
Stay @ Go Bela Bela se terugvoer
Baie dankie sien julle weer in die toekoms.
Groetnis,
Anton
Selina M - Nov 2018
Algehele gradering
Pleasant place to stay.
Rina V - Sep 2018
Algehele gradering
Dit was 'n plesier.
Nkosinathi M - Des 2018
Algehele gradering
It is a lovely, neat and quiet place.
Lees meerStay @ Go Bela Bela se terugvoer
Hi Nkosinathi,
I did inform you that the TV was struck by lightning and the pool is under construction, as you can see it is not painted yet.
Thank you.
Anton
Katlego P - Aug 2018
Algehele gradering
Very quiet and peaceful environment.
Stay @ Go Bela Bela se terugvoer
Beste Katlego,
Baie dankie, sien julle weer in die toekoms.
Groete,
Anton
Qunessa V - Sep 2018
Algehele gradering
Netjies.
Marli J - Sep 2017
Algehele gradering
Netjiese basiese verblyf.
Stay @ Go Bela Bela se terugvoer
Baie dankie, ons sien uit om julle weer te ontmoet.
Groetnis
Anton
Gillean N - Feb 2017
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Stay @ Go Bela Bela se terugvoer
Baie dankie. Ek sien uit om julle weer te ontmoet. Lekker dag verder.
- Kapasiteit: 25 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R516, Roodepoort Plaas, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang