Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stay @ Greenway 31

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Louis Pieter M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Goeie waarde vir geld in 'n mooi en veilige omgewing. Gasheer het ons voor die tyd gekontak en duidelike instruksies gegee oor hoe om in te teken. Eenheid is baie ruim en goed toegerus. Baie netjies. Pragtige area. Baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stefan J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Gemaklik en veilig. Enigste klagte was die sluit van deur per slot, wat nie so lekker gewerk het nie, verder alles goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Winston
Stay @ Greenway 31
Hello Stefan, dankie vir jou waardevolle terugvoer. Ongelukkig het ons vorige gas met ons sleutels vertrek. Ons let egter op en sal hierdie probleem regstel. Die uwe, Winston

Charles M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Magnificent. We really enjoyed our stay, their facilities are clean, the environment is peaceful and secure. I'll definitely come through in future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elma G
Kort verblyf
4.6
Okt 2023

Al drie pare wat daar gebly het, het dit baie geniet en lekker gebly. Dankie. Ons het die huis gebruik as 'n tuiste tydens 'n kerkkonferensie en dit was baie lekker. Die atmosfeer was ontspannend en alles wat nodig was, is deur die huis tussen dienstye voorsien. Baie baie dankie vir die geleentheid om van Stay @ Greenway 31 gebruik te maak.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Cobus V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jun 2023

Goeie waarde vir geld. Baie stil en rustige omgewing. Dit is baie stil en rustig. Stabiele wifi met aanlyn DStv/ Netflix en YouTube.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Michael Jacques H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Okt 2023

Nice overall stay. Very nice setup and good service. Beautiful resort. The furniture was quite old and the house requires a bit of maintenance.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.4
Jul 2023

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Winston Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Greenway Woods Resort, Witrivier, 1240, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA59ee24bbf395058c7daf5cbac5957516c400c6a74c166498430e2ec9afa4c20fef815fb5954538cc40de9312488b696e7ae6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 Greenway Woods Resort White River 1240 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.282178841744 31.003768954878

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang