Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stay @ Koeniesrivier

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Talitha H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Wonderlike wegbreekplekkie. Ons het heerlik ontspan in 'n pragtige huisie! Kan vir seker aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shelley M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

A place to take time to breathe. We loved our stay, it was just what we needed. Quiet, peaceful, and relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Was fantasties! Pragtige plek, skoon, netjies en 'n wonderlike rustige ervaring. Was fantasties! Pragtige plek, skoon, netjies en 'n wonderlike rustige ervaring. Beeldskone plek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruben V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Sep 2024

Good place for a quiet relaxing weekend. Quite happy with the accommodation. All facilities worked well, safe, clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Abrie T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Okt 2024

Dit was rustig en ontspannend. Beslis. Het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jenny W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Mooiste huis, mooiste omgewing. Dit was so lekker dat ek komende naweek weer wou boek, maar dit was reeds volbespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lara V
Kort verblyf
5.0
Mrt 2023

Klein stukkie hemel in McGregor! Die mooiste huisie met die wonderlikste geriewe en furnishings. Die stilte om jou is iets wat jou siel sommer rus gee. Wonderlike kommunikasie en verwelkomingsmandjie vanaf die gasheer. Die dekor en afwerkings is absoluut asemrowend. Ons sal hierdie plek vir enige iemand aanbeveel en kan nie wag om self weer terug te kom nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jana
Stay @ Koeniesrivier
Baie dankie Lara, waardeer. Ons sien uit na julle volgende kuier op die plaas.

Francesca D
Kort verblyf
5.0
Mrt 2023

Oulike plekkie naby Kaapstad. Ek het my ouers weggevat vir hulle 35ste huweliksherdenking. Ek het vooraf gereël vir blomme en vonkelwyn. Die plekkie was netjies en ongelooflik oulik. Die eienaar se attention to detail is ongelooflik, ons het onmiddellik welkom gevoel. Daar was selfs 'n briefie om ons welkom te heet. Die warmbad is wenner. Ons sal verseker die verblyf aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jana
Stay @ Koeniesrivier
Baie dankie Francesca, waardeer. Ons sien uit na julle volgende kuier op die plaas.

Alec D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2023

Absoluut net wat ons nodig gehad het voor die nuwe jaar begin. Ons het gaan reset. Heerlikste braai stoep terwyl die hot-tub stoom. Al drie van ons het dit elke dage benut. Lekker groot buitebraai vir pot maak en braai gelyktydig. Stunning badkamer met ekstra groot stort. 'n Kombuis met splinternuwe messegoed en borde. Goed toegerus. En alles is so smaakvol en stylvol gedoen. Regtig 'n pragtige huisie in 'n pragtige, stil en veilige omgewing. Die slaapkamers is deftig gedoen en het regtig goeie, gemaklike beddens. As ek een ding so bygevoeg het, sal dit dalk iets wees vir jou klere/tas. Klein kas met laaie dalk of 'n "luggage stand" waarop jy jou tas kan laat rus. En dalk 'n klein tafeltjie tussen die twee enkelbeddens. Baie, baie, baie dankie, dit was onvergeetlik lekker vir ons gesin, en ons sal beslis weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jana
Stay @ Koeniesrivier
Baie dankie Alec. Ons sien uit na julle volgende kuier op die plaas.

Robyn F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2023

Satisfactory stay - lovely views and a pleasant experience. The place was absolutely gorgeous, and the views are out of this world. The jacuzzi was really a treat, but it does take a couple of hours to heat up as you have to make a fire. I wish there were some toiletries such as soap, body wash, shampoo, conditioner, and so forth. Insect repellent is a must as there are many flies and bugs due to being close to the farm. It would be great to have an axe to chop the wood, as one cannot make a fire with such big pieces of wood, but other than that, it's a great little place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Onverwacht Flora Plaas, Koeniesrivier, McGregor, 6708, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5bdbebe89eab7a6ea2fe460235e52b212d9d21382a2005e138f7abd6b50f7cef08beacb6187dc0eb0c44af0d3558224ca483?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 4) 14 5 1 5 Onverwacht Flora Farm Koeniesrivier 6708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.975422531682 19.733695685864

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang