Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stay @ Maine

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Dewald S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Gemaklik en voldoende. Ideale selfsorgverblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kay-lee O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Enjoyable. The area is very calm yet close to everything you could need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

So rustig! Wonderlike plek en ongelooflik skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dieter W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Stil, rustig en veilig. Alles was presies soos verwag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christiaan P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jan 2024

Tweede keer by Stay@Maine. Weereens puik diens van Sandra. Tweede keer net so lekker.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Liezl K
Kort verblyf
5.0
Nov 2023

Thank you, everything was perfect! See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Justus H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2023

Gemaklik en netjies. Naby N1. Skoon en netjies binne-in die plek. Sal weer gebruik maak, net gesukkel met die TV.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nichelle S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jul 2023

Gerieflike verblyf. Die woonstel is in 'n netjiese kompleks, baie veilig. Dit is modern en toegerus met alles wat jy nodig het. Die eienaars doen moeite om seker te maak jy is op jou gemak.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lana S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2022

Netjiese, veilige omgewing. My man moes gaan vir 'n groot operasie by Cintocare. Dit was vir my en my dogter 'n veilige omgewing om en naby die hospitaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2021

Het heerlik gebly, baie netjies en veilig. Sal defnitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Dihan Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 16

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 350
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kapokstraat 75, Lynnwood Glen, Pretoria, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA50rARcs5aqt43mnsbNq6xknOGjpnlldQ5gF06smS5GRDJ5Cw30?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 4 mense 11 5 1 5 75 Kapok Street Lynnwood Glen 0081 Gauteng 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -25.781192616248 28.28469761475

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang