Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stay @ Pretoria East

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Hannet J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Will return and recommend. Wow, amazing place. So clean and has everything you need. Beautiful garden and dogs are welcome. The owner is very friendly and gave all the information needed. Clean bedding and towels.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wiehahn D
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Dit is awesome! Ek sal elke daar bly. Ek het gestap deur die landgoed. Ek sal hulle aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico J
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2024

Ver bo verwagting. Baie gelukkig gewees. Fantastic. Sal definitief aanbeveel. Hele process was pynloos en vinnig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton F
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2024

Stil, veilig en baie goeie ligging. Baie goeie ligging, baie stil en veilig. Die feit dat daar plek is om te sit en werk, is 'n bonus. Sal beslis weer daar bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie lekker en baie vriendelik diens. Fantasties! Was aangenaam verras.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanette B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Baie netjies en gerieflik. Ons is baie vriendelik ontvang al was dit op kort kennisgewing bespreek. Dis 'n mooi kamer in 'n rustige, mooi omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.8
Sep 2024

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0
Jacolene
Stay @ Pretoria East
Ja, dit was inderdaad uiters ongemaklik toe julle met 2 voertuie opdaag en net toe dit donker word, ‘n hele bakkie vrag se meubels in die 3x3m woonstel indra. Ons het nie geweet wat aangaan nie.

Renette N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Gemaklike slaapkamer, baie privaat. Baie netjies, in 'n veilige kompleks, perfek vir tye wanneer jy vir 'n kort tydperk verblyf nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louisann H
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2023

Ons het heerlik gebly. Gasvrou loop vir seker die ekstra myl vir haar kliënte. Niks is te veel moeite nie. Sal vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

S. B
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Still. Lekker nag rus. Still rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Jacolene Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 53

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R510
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R510
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Walden-singel, Rietvalleirand, Pretoria-Oos, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA897d1b120dd2910611a257de2fbd10c80d97528292de3b888b880d32e7252a288975ba379770a89eacb0da2aa6b0ccba2605?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R510 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 Walden Crescent Rietvalleirand 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.850263801486 28.269426226616

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang