Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stay @ Pretoria East

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Jacolene Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 53

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 15 resensies vir Stay @ Pretoria East
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5
Hannet J - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannet J

Will return and recommend.

Wow, amazing place. So clean and has everything you need. Beautiful garden and dogs are welcome. The owner is very friendly and gave all the information needed. Clean bedding and towels.

Wiehahn D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wiehahn D

Dit is awesome!

Ek sal elke daar bly. Ek het gestap deur die landgoed. Ek sal hulle aanbeveel.

Nico J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico J

Ver bo verwagting. Baie gelukkig gewees.

Fantastic. Sal definitief aanbeveel. Hele process was pynloos en vinnig.

Anton F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton F

Stil, veilig en baie goeie ligging.

Baie goeie ligging, baie stil en veilig. Die feit dat daar plek is om te sit en werk, is 'n bonus. Sal beslis weer daar bly!

Willem L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem L

Baie lekker en baie vriendelik diens.

Fantasties! Was aangenaam verras.

Jeanette B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanette B

Baie netjies en gerieflik.

Ons is baie vriendelik ontvang al was dit op kort kennisgewing bespreek. Dis 'n mooi kamer in 'n rustige, mooi omgewing.

Anonieme gas - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Renette N - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renette N

Gemaklike slaapkamer, baie privaat.

Baie netjies, in 'n veilige kompleks, perfek vir tye wanneer jy vir 'n kort tydperk verblyf nodig het.

Louisann H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louisann H

Ons het heerlik gebly. Gasvrou loop vir seker die ekstra myl vir haar kliënte. Niks is te veel moeite nie.

Sal vir seker aanbeveel.

S. B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
S. B

Still. Lekker nag rus.

Still rustige omgewing.

Sigi V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sigi V

Baie lekker stil area om te wees!

Baie veilige area en kompleks!

Monique W - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique W

Best time thanks to the welcoming and friendly owner who made me feel part of the family.

Recommend to anyone. Beautiful setting and a wonderful experience.

Natasja G - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasja G

Netjies, lekker en gerieflik.

Baie lekker gebly, netjies en skoon. Kan beslis aanbeveel.

Marianne R - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne R

Dit was werkskuier wat 'n vakansie geword het.

Die klein kamer het alles gehad wat nodig was en die gasvrou was uitmuntend.

Tyrall F - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tyrall F

Very nice stay, friendly staff and overall good experience.

Great location, very safe.

Vanaf
Vanaf R510
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R510
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Walden-singel, Rietvalleirand, Pretoria-Oos, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA897d1b120dd2910611a257de2fbd10c80d97528292de3b888b880d32e7252a288975ba379770a89eacb0da2aa6b0ccba2605?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R510 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 Walden Crescent Rietvalleirand 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.850263801486 28.269426226616

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang