Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stay @ Pretoria East

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Walden-singel, Rietvalleirand, Pretoria-Oos, 0181, Gauteng
  • Vanaf R510 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Stay @ Pretoria East bied gerieflike oornagverblyf met 'n aparte ingang op die eienaar se eiendom. Dit is in 'n veilige kompleks in die hartjie van Rietvalleirand, Pretoria-Oos geleë.

Dié knus eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Daar is genoeg kasruimte vir gaste se bagasie, asook 'n koffie- en teeskinkbord met beskuit. Daar is ook 'n yskassie en mikrogolf. Buite die eenheid is daar 'n oulike binnehof met 'n tafel, stoele en braaigeriewe. Toegang tot DStv, Netflix en gratis WiFi is beskikbaar.

Hierdie eenheid is naby Kloof en Pretoria-Oos Hospitaal, asook winkels en skole. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Hannet J
Saam met lewensmaat
5.0
Will return and recommend. Wow, amazing place. So clean and has everything you need. Beautiful garden and dogs are welcome. The owner i...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Wiehahn D
5.0
Dit is awesome! Ek sal elke daar bly. Ek het gestap deur die landgoed. Ek sal hulle aanbeveel.
Jun 2024
Nico J
Besigheidsreis
5.0
Ver bo verwagting. Baie gelukkig gewees. Fantastic. Sal definitief aanbeveel. Hele process was pynloos en vinnig.
Mrt 2024
Anton F
Besigheidsreis
5.0
Stil, veilig en baie goeie ligging. Baie goeie ligging, baie stil en veilig. Die feit dat daar plek is om te sit en werk, is 'n bonus. Sal beslis weer...
Sien meer
Mrt 2024
Willem L
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker en baie vriendelik diens. Fantasties! Was aangenaam verras.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Jacolene Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 53

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Walden-singel, Rietvalleirand, Pretoria-Oos, 0181, Gauteng
  • Gaste dink Stay @ Pretoria East het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R510
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R510
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Walden-singel, Rietvalleirand, Pretoria-Oos, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA897d1b120dd2910611a257de2fbd10c80d97528292de3b888b880d32e7252a288975ba379770a89eacb0da2aa6b0ccba2605?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R510 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 Walden Crescent Rietvalleirand 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.850263801486 28.269426226616

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang