Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stay @ Sonneweelde

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 10 Sep 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sonneweelde 9, Goedemoed, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Vanaf R650 R585 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Stay @ Sonneweelde bied knus oornagverblyf in 'n tuinwoonstel op die eienaar se eiendom in die hartjie van Goedemoed, Durbanville. Dit maak dit 'n uitstekende keuse vir óf 'n klein gesin óf 'n korporatiewe reisiger.

Die woonstel het slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind en beskik oor 'n aparte slaapkamer met 'n koningingrootte-bed geklee in kwaliteit linne en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Die oopplan-leefarea sluit 'n kombuis in wat toegerus is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitarea is ingerig met 'n etenstafel met sitplek vir 2, 'n gemaklike slaapbank vir 1 kind en 'n TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel. Die ligging is gerieflik naby geriewe soos winkelsentrums, restaurante en 'n wêreldklas wynroete.

Kamer-opset

Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xKinderbank vir 1
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Jacques Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • Sonneweelde 9, Goedemoed, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink Stay @ Sonneweelde het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
R650 R585
per nag (plek vir 3)
Vanaf R650
R650 R585
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sonneweelde 9, Goedemoed, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA43a881f155a1bcae65bf5e5762c3453fd457527450022ce7c057b859b3348fec1d70151e2bfd6dc2c120063c3cb876a8d9ed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R650 nouVanaf R585 per nag (plek vir 3) 1 5 1 5 9 Sonneweelde Goedemoed 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.8279364 18.6749693

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang