Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stay @ Walter

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Hannes D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Skoon, netjies en sentraal geleë. Baie lekker gebly, sal definitief weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marilyn
Stay @ Walter
Goeie dag Hannes, Baie dankie vir die gradering. Was 'n plesier om julle te kon huisves. Alles wat mooi is, Marilyn

Brenda O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Sal dit weer gebruik. Baie gerieflike en netjiese verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marilyn
Stay @ Walter
Baie dankie, Brenda. Was heerlik om julle te kon huisves.

Monja L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Die geriewe is stylvol, skoon en in 'n rustige omgewing. Verwagtinge oortref. Lekker gebly. Sal vir seker weer gebruik maak van Stay@Walter.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marilyn
Stay @ Walter
Baie dankie, Monja. Was heerlik om julle te kon huisves.

C R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Beautiful modern clean stay! Beautiful place with very modern unique furniture. Loved our stay. Would definitely recommend!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle R
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Puik. Alles was puik en baie goed georganiseerd. Naby waar ons wou wees, rustig en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marilyn
Stay @ Walter
Baie dankie Michelle, dit was 'n plesier om julle by ons te hê. Ons sien julle graag weer.

Natasha J
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Mrt 2024

Netjiese en veilige woning met goeie diens en waarde vir geld. Pragtige plek met die nodige toestelle vir 'n oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Marilyn
Stay @ Walter
Baie dankie Natasha, hoop om jou gou weer te sien.

Janine E
1 nag
5.0
Sep 2023

Pragtige eenheid, baie skoon, heerlik koel en ontspannend. Sal definitief weer gaan. Die plekkie is nog mooier as die foto's.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marilyn
Stay @ Walter
Baie dankie Janine, sien uit om julle weer te sien.

Nicole D
1 nag
5.0
Sep 2023

Mooi, gerieflik en netjies. Ons gaan beslis Stay @ Walter op ons lys hou vir ons volgende besoek aan Pretoria.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marilyn
Stay @ Walter
Baie dankie Nicole. Bly om te hoor julle het dit geniet. Sien julle binnekort weer.

Estelle V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2023

Pragtige eenheid in rustige area. Vriendelike ontvangs. Baie netjiese, skoon eenheid. Heerlike muffins 'n bonus! Dankie, sal beslis weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marilyn
Stay @ Walter
Baie dankie Estelle, bly om te hoor julle het die verblyf geniet. Tot weersiens.

Gerda V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Dit is 'n awesome plek! Bekostigbaar. Baie netjies en skoon. Sonkrag is 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marilyn
Stay @ Walter
Baie dankie Gerda, dit was 'n plesier om julle by ons te hê. Groete, Marilyn

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marilyn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Walterlaan 1452, Waverley, Pretoria, 0135, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe1539f484c564764aed891bc907eb764c0c53eee6bfcc41e17779b83ca326b2ad5973cae5123b1a9b88965b205226b9c208e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense 12 5 1 5 1452 Walter Avenue Waverley 0135 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.700823725033 28.267747878539

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang