Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stay @ Wentzel

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wentzel-straat 18, George, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Stay @ Wentzel is 'n selfsorgwoonstel in George, 'n stad in die Wes-Kaap, op 'n kusgedeelte bekend as die Tuinroete. Dit is die ideale plek vir paartjies, sakereisigers en enkel-ontdekkingsreisigers.

Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer en bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea met gemaklike rusbanke, 'n slim-TV, 'n etenstafel met stoele en 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof en mikrogolf toegerus is. Tee- en koffiemaakgeriewe word ook voorsien.

Veilige parkeerplek, gratis WiFi en braaigeriewe is beskikbaar. Die verblyf is gerieflik naby winkels en restaurante.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Jim A
Saam met lewensmaat
5.0
Kuier geniet en was heerlik. Dit was fantasties. Plek was netjies en veilig. Aangenaam om daar te bly.
Feb 2025
Emme M
5.0
Home away from home. Het baie lekker gebly. Plek was pragtig ingerig en baie netjies.
Des 2024
Liza D
Saam met lewensmaat
5.0
Sal enige tyd aanbeveel. Baie lekker gebly. Eienaars is baie vriendelik en behulpsaam. Lekker opregte mense.
Nov 2024
Natasha S
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, stilte en jou geld werd. Hi, my verblyf by Stay@ Wentzel het my verwagting oor tref. Stilte, rustigheid, asof ek op 'n plaas alleen was. Wow! ...
Sien meer
Okt 2024
Mariska D
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker plekkie om oor te slaap wanneer jy deur George reis. Baie lekker gebly. Baie vriendelik. Veilig.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Liezel Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 9 maande

Ligging

  • Wentzel-straat 18, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Stay @ Wentzel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wentzel-straat 18, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd4f5c418396f4b4ec13258751ee6337e35a61b84f3a396a6389d9437c4e5283e9c71074200076af7e6f8fb11f7b765b34df2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 18 Wentzel Street George 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.973830487681 22.456608389861

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang