Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stay @ Wentzel

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wentzel-straat 18, George, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R570 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Stay @ Wentzel is 'n selfsorgwoonstel in George, 'n stad in die Wes-Kaap, op 'n kusgedeelte bekend as die Tuinroete. Dit is die ideale plek vir paartjies, sakereisigers en enkel-ontdekkingsreisigers.

Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer en bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea met gemaklike rusbanke, 'n slim-TV, 'n etenstafel met stoele en 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof en mikrogolf toegerus is. Tee- en koffiemaakgeriewe word ook voorsien.

Veilige parkeerplek, gratis WiFi en braaigeriewe is beskikbaar. Die verblyf is gerieflik naby winkels en restaurante.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Morgan C
Saam met lewensmaat
5.0
Good. Welcome and check-in went smoothly. Very accommodating. Was an excellent stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Desiré H
Gesin met tieners
5.0
Lekker plekkie. Ons het lekker gebly.
Aug 2024
Joey L
Saam met lewensmaat
5.0
Baie oulike plekkie in rustige George. Pragtige stil area in George, kan die plek aanbeveel. Baie sentraal geleë. Ons is hartlik verwelkom deur Thys e...
Sien meer
Mei 2024
Gerhard F
Saam met lewensmaat
4.8
Lekker, stil kamer, kuier ruimte. Gerieflike kamer, goed ingerig vir remote werk.
Aug 2024
Ilze S
Saam met lewensmaat
4.2
Heerlik, gemaklik. Baie lekker, eenvoudig maar alles wat 'n mens nodig het. Perfekte plekkie vir 'n vinnige oornag. Sal beslis weer daarvan gebruikmaa...
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Liezel Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 4 maande

Ligging

  • Wentzel-straat 18, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Stay @ Wentzel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R570
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R570
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wentzel-straat 18, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd4f5c418396f4b4ec13258751ee6337e35a61b84f3a396a6389d9437c4e5283e9c71074200076af7e6f8fb11f7b765b34df2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R570 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 18 Wentzel Street George 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.973830487681 22.456608389861

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang