Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stay at 12 Guest House and Selfcatering Accomodation

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Charleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 34 resensies vir Stay at 12 Guest House and Selfcatering Accomodation
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Katrin O - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katrin O

Great.

We were allowed to check in earlier than expected, which was quite nice for us.

Jan H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan H

Sal beslis weer daar bly.

Baie lekker gebly. Plek is netjies, veilig en altyd vriendelike diens.

Pieter B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B

Klein maar gerieflik en skoon.

Was uitstekend en pragtig.

Nadia B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nadia B

Alle benodighede, baie vriendelike kliëntediens, maar klein.

Dit wat jy nodig het.

Vossie V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vossie V

Lekker gerus.

Lekker gerus en geslaap.

Beulah B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beulah B

Had a wonderful stay en-route to Pietermaritzburg.

The hosts were very helpful. Very nice room.

Mandi H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandi H

Baie mooi, puik diens!

Die kamer is baie netjies en alles is daar wat ons benodig het! Die eienaar was baie behulpsaam en die personeel is baie hulpvaardig! Sal vir seker weer daar bly!

Jan H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan H

Baie netjies, veilig en vriendelike diens.

Sal definitief weer daar bly. Geen load shedding omdat daar alternatiewe krag is, maak ook groot verskil.

Stay at 12 Guest House and Selfcatering Accomodation se terugvoer

Baie dankie vir u positiewe terug voer. Ons is baie bly as ons aan kliënte se standaarde voldoen. Dit was lekker om u te ontmoet. Ek hoop ons sien u volgende jaar weer.

Stay at 12 Guest House and Selfcatering Accomodation
Elizabeth V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elizabeth V

Rustig.

Lekker gebly. Ontvangs was goed.

Las V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Las V

Puik diens en baie netjiese plek.

Eienaars vriendelik en puik diens. Dit was 'n plesier om daar te kon oornag in 'n netjiese en skoon plek. Sal hulle enige tyd aanbeveel.

Stay at 12 Guest House and Selfcatering Accomodation se terugvoer

Baie dankie vir die positiwe terugvoer. Ons hoop om u in die toekoms weer te kan verwelkom.

Stay at 12 Guest House and Selfcatering Accomodation
Melinda E - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda E

Alles wat jy nodig het vir 'n naweek se wegbreek.

Ons het heerlik gebly by Stay at 12 Guest House, die gasvrou was altyd beskikbaar en hulpvaardig. Die kamer, badkamer was skoon en mooi onderhou, hulle sien ook goed na die tuin om wat 'n pluspunt vir verblyf is.

Stay at 12 Guest House and Selfcatering Accomodation se terugvoer

Baie Dankie vir die terugvoer. Dit was baie lekker om u te kon ontmoet.
Dit is goed om te weet dat ons gaste gelukkig is met ons diens. Wees gerus dat ons dit beslis sal volhou.

Stay at 12 Guest House and Selfcatering Accomodation
Joost B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joost B

Puik!

Algehele ontvangs en diens is regtig puik gewees! Gastehuis baie skoon en netjies, veilige area, ligging baie voldoende, personeel vriendelik, ons sal in die toekoms beslis van hul dienste gebruikmaak, en aanbeveel vir mede-reisigers.

Stay at 12 Guest House and Selfcatering Accomodation se terugvoer

Baie Dankie vir die mooi terugvoer. Dit was baie lekker om u te kon ontmoet.

Dit is lekker om te weet dat ons aan ons gaste se vereistes voldoen. En wees gerus dat dit ons missie is om met hierdie diens aan te hou.

Stay at 12 Guest House and Selfcatering Accomodation
Alex M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alex M

Excellent.

Lady assisting on premises is very helpful.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Uitstekend.

Die dame wat mens bystaan op die perseel is baie hulpvaardig.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Francois R - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois R

Professioneel, vriendelik en veilig.

Gasvry, etes smaaklik en keurig. Die kamers is baie mooi ingerig en skoon. Hoogs aanbeveelbaar en ek sal 'n toekomstige besoeker wees. Ontbyt soggens in die buitelug was verfrissend met natuurlike geluide in die pragtige tuin.

Stay at 12 Guest House and Selfcatering Accomodation se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was vir ons baie lekker om jou te ontmoet. Hoop ons sien jou gou weer.

Stay at 12 Guest House and Selfcatering Accomodation
Petra W - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petra W

Goeie waarde vir jou geld.

Die plek was baie netjies en skoon. Die wit linne is 'n wenner. Die personeel was baie vriendelik en tegemoetkomend. Spesiale dank aan Amber wat vir ons 3:30 vm ontvang het. Ek sal beslis die plek aanbeveel. Goeie waarde vir geld!

Stay at 12 Guest House and Selfcatering Accomodation se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Dit was vir ons baie lekker om julle te help.
Hoop ons sien julle gou weer.

Stay at 12 Guest House and Selfcatering Accomodation
Gustavis M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gustavis M

Awesome!

From the enquiry to the booking until the checking in, the service has been awesome. Constant update. I loved the reminders of alerting on checking in. Superb communication. Am highly impressed.

Adele M - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele M

Waarde vir geld verblyf.

Verblyf was perfek vir die doeleindes van ons besoek aan Middelburg.

Stay at 12 Guest House and Selfcatering Accomodation se terugvoer

Baie dankie vir jul positiewe terugvoer. Dit was lekker om julle te kon ontmoet. Hoop ons sien julle gou weer!

Stay at 12 Guest House and Selfcatering Accomodation
Jacob M - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacob M

We enjoyed our stay.

Excellent and peaceful welcoming.

Stay at 12 Guest House and Selfcatering Accomodation se terugvoer

Thank You Jacob,

We hope to see you again in future.

Stay at 12 Guest House and Selfcatering Accomodation
Magdaleen J - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdaleen J

Baie lekker.

Ons verblyf was baie aangenaam, goeie en vriendelike diens en 'n netjiese gastehuis. Daar is baie moeite gedoen om ons met die 2 kinders te akkommodeer, goeie diens.

Stay at 12 Guest House and Selfcatering Accomodation se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer.

Dit was aangenaam om julle te ontmoet.

Groete

Charleen

Stay at 12 Guest House and Selfcatering Accomodation
Bawinile D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bawinile D

Pleasant stay.

The location is great and peaceful.

Elize F - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize F

Awesome.

Welcome was friendly and warm. Unit clean. Enjoyed our stay. Tariff good.

Jan C - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan C

Ons is baie vriendelik ontvang, het heerlik oorgeslaap.

Baie dankie vir die gasvryheid, ons het lekker oorgeslaap by jul.

Hanlie J - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie J

Fantasties.

Waarde vir geld, netjies, beveel aan vir enige iemand.

Stay at 12 Guest House and Selfcatering Accomodation se terugvoer

Baie dankie Chris. Dit was baie aangenaam om jou te kon ontmoet.
Groete, Rona.

Stay at 12 Guest House and Selfcatering Accomodation
Marda M - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marda M

Ons verblyf was baie aangenaam en beslis aan te beveel.

Ons gasvrou was stylvol en professioneel, en tog warm, gasvry en uiters bedagsaam!

Denis B - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denis B

Rona het baie moeite gedoen om ons te vind toe ons verlore geraak het, al was dit in die aand.

Akkommodasie was mooi versier, gerieflik en baie skoon. Rona was fantasties en het in die aand uitgekom om ons te vind. Sy was ook vrygewig met haar plante.

Francois D - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois D

Baie netjies en skoon.

Baie goeie en vriendelike diens, dankie.

Tinie N - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinie N

Pettig verblijf.

We zijn erg gastvrij onthaalt met koffie, en 'n praatje. De kamer is heel comfortabel en heel schoon! Het ontbijt dat je kunt bestellen is érg goed en lekker.Echt hele leuke mensen.

Tertia V - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertia V

Gasvry en lekker

Wat my veral opgeval het is hoe gasvry die mense is, hul gaan uit hul pad om jou so welkom en tevrede moontlik te laat bly. Die kamers is baie netjies en goed toegerus met alles wat jy nodig het. Ek kan dit definitief aanbeveel!

Malefetsane M - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Malefetsane M

It was a good and friendly environment.

Please connect DStv. I missed my home without DStv.

Jakes L - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jakes L

Baie aangenaam en rustig.

Baie aangename verblyf. Baie dankie. Sal weer daar gaan inboek.

Roland D - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roland D

Vrek lekker.

Baie dankie vir die gasvryheid, lekker kos en mooi plekkie. Ons het dit baie geniet.

Elza L - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elza L

Ons het slegs oornag, maar was baie tevrede met die gulde ontvangs!

Rona was baie behulpsaam en vriendelik en ons het dadelik tuis gevoel!

Mildred B - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mildred B

Uitstekend!

Ons het onlangs die Loskop Marathon gehardloop en moes verblyf kry. Say at 12 Guest house was perfek. Netjies, skoon, goed geleë en die eienaars het uit hulle pad gegaan om ons verblyf wonderlik te maak. Kan dit beslis aanbeveel!

David D - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David D

Lekker oornag stop in Middelburg.

Baie lekker plek en vriendelike mense. Die kamer was netjies en skoon. Ons het baie lekker gebly al was dit net 'n kort tydjie. Ek sal spesifiek weer hier bly as ek Middelburg toe kom.

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Meyerstraat 12, Middelburg, 1050, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2e66fc42f397489921de302696f48e8100cefb6ec2f62b40d60b12342c4c12bed2a67efc5c2a8d48bddb16aa23d4be3992c4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 12 Meyer Street Middelburg 1050 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -25.777117032594 29.469878253967

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang