Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stay At Friends

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Robin Y
1 nag Saam met vriende
4.8
Des 2023

Comfortable. Very comfortable and accommodating staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louwrens G
1 nag Saam met vriende
4.8
Jul 2023

Baie lekker. Baie netjies en skoon. Lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kelly W
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2023

Lovely quiet spot to relax. Beautiful beaches within close walking proximity along with abundant penguins and dassies. The cottage had everything you would need. Thoughtfully decorated with very comfortable beds and pillows.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elzabe D
1 nag
3.0
Jan 2024

Daar is beter plekke om te bly. Dis ongewoon om eers 16h00 te mag inboek. Die bepaling dat die 'ekonomiese' kamer die 'gemeenskaplike areas' en swembad uitsluit, het by my 'n gevoel van 'n 'tweede klas' kuiergas teweeggebring. Daar was geen verwelkomende ekstratjies soos by ander plekke nie (bv. beskuit, vrugte, sjokolade). Boonop was die melk reeds verval teen die vorige jaar se datum, dus kon ek nie my vroegoggendkoffie geniet nie. Die een muurprop was nie beskikbaar nie, en daar was amper geen warm water in die stort nie. Ek wou gaan rus, weg van my besige praktyk, maar die eienaar het die tyd gebruik om my van haar baie persoonlike probleme te vertel, wat nie net onprofessioneel en ongenooid was nie, maar my emosioneel belas het. Ek het haar daarvan in kennis gestel en 'n rekening vir my diens gestuur (ek is 'n terapeut): sy het nie gereageer of om verskoning gevra nie. Die ervaring was onaangenaam en ek het so gou moontlik die oggend vertrek.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
Helene
Stay At Friends
Ons advertensie is deursigtig en die toegangsreëls is duidelik. U het gekies vir die ekonomiese kamer van R550. Daar is luukse eenhede ook. Dieselfde beginsel geld vir ekonomiese en besigheidsklas vlieg. U het hazelnutfilter-koffie, rooibostee en vyf rose, sowel as kafeïenvrye koffie gratis ontvang. Daar was 'n verwelkomingskaartjie op die bed. Ons beroep ons op uitstekende diens. Die melk se groot verpakkings vervaldatum was korrek, die individuele verpakkings vervaldatum was egter Desember 2023. Ons het vars melk aan u verskaf en ons verskoning aangebied. U kon nie met die internasionale muurprop werk nie. Daar was genoeg warm water, alhoewel daar 'n algehele waterdruk probleem was aan die munisipaliteit se kant. U het 'n probleem gehad met die gaste bo u wat 'n bordspeletjie op die balkon gespeel het, en het hulle stil gemaak oorkant my slaapkamer. Ons het vroeër die dag gesels soos 'n gasvrou normaalweg met haar gaste sou gesels. U het my ingelig oor u huwelik, en ek het geantwoord dat ons almal lewensstories het. Ek het u nie om raad gevra nie, en as u gasvrou was ek nie bewus dat u 'n terapeut was nie. As u gasvrou is ek altyd professioneel en ken ek my plek. Ek kom ook uit die koöperatiewe wêreld. U is verwelkom en was haastig om te gaan eet - daarom is die registrasievorm aan u gegee om op u eie tyd te voltooi.

Amanda M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

Amazing and so comfortable. My partner and I had the best time and the location is great, except that restaurants are scarce. We had a lovely time away and we loved the place and the location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Helene
Stay At Friends
Thank you so much for staying with us. We appreciate the positive feedback Unfortunately Covid had a big influence on the sustainability of local restaurants. Stay at Friends Team

John H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2021

Really very enjoyable. The place was lovely, the hostess charming and informative, the food great. Recommend it unreservedly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Helene
Stay At Friends
Thank you so much. A review like this makes Stay at Friends Team very proud.

Karen T
1 nag
5.0
Jun 2021

Wonderlik. Wonderlike ligging met baie goeie diens. Die personeel het uit hulle pad gegaan om my verblyf so gemaklik as moontlik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Helene
Stay At Friends
Baie dankie vir die terugvoering. Ons werkerskorps poog daarin om die ekstra myl te stap vir ons gaste.

Nicola E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2021

Pragtig, rustig, kalm. Ons verblyf by Stay At Friends was perfek. Ons kamer was netjies en skoon en die personeel was hulpvaardig en respekvol.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bronwyn W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2021

Baie goeie diens en hoogs vriendelike personeel. Die ontvang was warm.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karien T
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2021

Rustig en vredevol Netjiese, aangename mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Helene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Business-singel 2359, Bettysbaai, Overberg, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2463619e4c6871f2ec34cca57452785ae5c716c946e01a4fd420c3f6d8a67e6a96649f75a4b783dd37bac8a71643e2eb1fc0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 31 5 1 5 2359 Business Crescent Bettys Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-18:00 11:00 -34.365836189557 18.87478530407

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang