Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stay at Perlemoenbaai

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Erin A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Comfortable, great hosts and good value for money. The hosts were very welcoming and accommodated us at the last minute after our other booking fell through. The room was well equipped and provided a very comfortable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rian E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Gerieflik, sentraal, veilig. Lorita's is 'n gerieflike eenheid in 'n stil area, sentraal en veilig. Sal beslis weer daar oorslaap as ons weer in die area is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jadon P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Dit was baie lekker en ek het baie welkom gevoel. Baie lekker, baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
5.0
Jun 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

J J V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Baie lekker en vriendelik. Inderdaad lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanlie
Stay at Perlemoenbaai
Baie dankie.

Jeri P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Peaceful, enjoyable and cosy. This was our third stay at Stay @ Perlemoenbaai in which we chose to spend our anniversary. The apartment is a beautiful little nook, clean, tastefully decorated and with fresh crisp bedding. We enjoyed the hot weather on the beach and exploring the 4x4 off-road on the dunes. The hosts were extremely accommodating and I will definitely recommend this well-kept place. Thanks again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pamela G
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2024

It was perfect and value for money. It was perfect for what I needed - somewhere comfortable to sleep and coffee in the morning. The hosts were very friendly and made my daughter and I feel at home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adéle B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Sal beslis aanbeveel, alles wat jy nodig het en baie skoon en netjies. Baie netjies, skoon en vriendelik. Alles wat jy nodig het vir gerieflike oornag verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phil P
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

Het oorgeslaap vir 1 nag. Die area is rustig en die fasiliteite netjies. Die eienaars was vriendelik en behulpsaam. Ideaal as jy net 'n oorslaapgeleentheid soek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elgean K
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

Uitstekende waarde vir geld en heerlike verblyf. Ons gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Die verblyf was skoon, netjies en baie verwelkomend. Daar was alles om ons welkom te laat voel (tot 'n haardroër en meer as genoeg handdoeke) en die kingsize bed en kussings was heerlik om op te slaap. Daar is ongelukkig nie 'n wasbak in die (klein) kombuis nie en 'n paar ekstra koppies en glase sou dus welkom gewees het. Verder was alles perfek met 'n stort en bad in die badkamer. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Hanlie
Stay at Perlemoenbaai
Baie dankie vir u terugvoer. Ons kyk vir 'n wasbakgerief in die kombuisie. Gewoonlik, as gaste meer as een slaap, sit ek ekstra breekware in. Daar is 4 van elk in vir een nag.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hanlie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parkstraat 28, Perlemoenbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3be5602506e32b4adce1e89fce769ab440b98072e2a9622e8a37b286bb7168aaa2c7984013838f4225f94fccd9213125b057?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 38 5 1 5 28 Park Street Perlemoenbaai 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.571687147394 19.351568954223

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang