Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stay at Perlemoenbaai

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hanlie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 32 resensies vir Stay at Perlemoenbaai
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Anonieme gas - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
J J V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
J J V

Baie lekker en vriendelik.

Inderdaad lekker gebly.

Stay at Perlemoenbaai se terugvoer

Baie dankie.

Stay at Perlemoenbaai
Jeri P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeri P

Peaceful, enjoyable and cosy.

This was our third stay at Stay @ Perlemoenbaai in which we chose to spend our anniversary. The apartment is a beautiful little nook, clean, tastefully decorated and with fresh crisp bedding. We enjoyed the hot weather on the beach and exploring the 4x4 off-road on the dunes. The hosts were extremely accommodating and I will definitely recommend this well-kept place. Thanks again!

Pamela G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pamela G

It was perfect and value for money.

It was perfect for what I needed - somewhere comfortable to sleep and coffee in the morning. The hosts were very friendly and made my daughter and I feel at home.

Adéle B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adéle B

Sal beslis aanbeveel, alles wat jy nodig het en baie skoon en netjies.

Baie netjies, skoon en vriendelik. Alles wat jy nodig het vir gerieflike oornag verblyf.

Jan B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jan B

Baie gasvry en hulpvaardig.

Beslis as oornagfasiliteit.

Henry J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henry J

Dit was waarde vir jou geld.

Ons het baie lekker gebly, die gasvryheid was uitstekend.

Engela S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Engela S

Heerlik gekuier.

Ek en my man het vir 2 nagte by Stay at Perlemoenbaai gebly. Kan dit regtig aanbeveel, alles was daar wat ons benodig het en die gasheer en gasvrou was baie behulpsaam ten alle tye. Sal beslis die akkommodasie aanbeveel.

Sonanda E - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonanda E

Netjiese kamers. Baie dankie vir al die bederfies!

Baie lekker gebly!

Hannelie V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie V

Fantasties, vriendelik en hulpvaardig. Hoogs aanbeveel en sal beslis weer gaan.

Ons het 16 Desember en is hartlik deur Hanlie verwelkom. Hulle is aangename mense en het diep in ons harte gekruip. Hulle het ook daardie ekstra myl vir ons gestap om ons verblyf aangenaam te maak. Die plek is skoon, netjies en het iets van alles wat mens nodig het.

Jeri P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeri P

Well rested.

Stay at Perlemoenbaai is a beautiful, private, peaceful, and clean home. With crisp clean bedding, towels, and tasteful decoration. The hosts were very hospitable. We will most definitely be back.

Clement O - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clement O

Baie stil en veilig. Dankie vir julle warm ontvangs.

Dit was baie lekker verblyf. Vriendelike en behulpsame eienaars, wat die ekstra myl gaan. Sal beslis weer gaan.

Mignon H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mignon H

Warm en vriendelik.

Hanlie en haar man is baie warm en vriendelike mense. Ons het 'n probleem met ons kar gehad en hulle het alles in hulle vermoë gedoen om te help, asook vir ons gereël om daardie aand te kon eet! Baie dankie Hanlie en Manie, julle is hartsmense en ons het baie lekker gebly in Stay at Perlemoenbaai. Ons het ook baie walvisse gesien op ons stappie af na die strand.

Stay at Perlemoenbaai se terugvoer

Dankie. Net bly ons kon help. Waardeer jul mooi boodskap was 'n plesier. Hoop ons sien jul weer by Stay@Perlemoenbaai. Gansbaai Hanlie

Stay at Perlemoenbaai
Hendrik B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik B

Waarde vir geld en uitstekende gasvryheid.

Kwaliteit linne in die kamer. Goed versorgde kamer.

Lynda T - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynda T

Great for an overnight stay.

Hanlie went out of her way to make us feel welcome, which we really appreciated.

Stay at Perlemoenbaai se terugvoer

Thanks, Lynda. Hope we see you again.

Stay at Perlemoenbaai
Wouter N - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wouter N

Vriendelike ontvangs, netjies en skoon.

Baie netjiese huisvesting teen 'n billike prys. Kan dit met 'n oop gemoed aanbeveel.

Stay at Perlemoenbaai se terugvoer

Dankie. Was 'n plesier om jul as gaste te hê.

Stay at Perlemoenbaai
Riaan V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V

Beautiful.

Met aankoms was ons baie vriendelik ontvang en deeglik ingelig van al die dinge wat mens kan doen in die omgewing. Plek was mooi skoon en netjies.

Stay at Perlemoenbaai se terugvoer

Dankie. Hoop ons sien jul gou weer by Stay at Perlemoenbaai.
Was lekker om jul hier as gaste te kon hê.

Stay at Perlemoenbaai
Sone L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sone L

Mense mense! Hanlie en haar man is ongelooflike wonderlike gashere!

Ons was vir 10 dae in die Wes-Kaap en uit al my gastehuis verblyf was my ondervinding by Hanlie en haar man by verre die beste. Sy het soveel moeite gedoen. Die oulikste gesiglappies om jou grimering af te was. Die voorsiening van handdoeke is in oorvloed. Ons het dit baie waardeer. Die netheid van ons eenheid was ongelooflik. Die besorgdheid oor haar gaste is ongelooflik. Verseker sal Perlemoenbaai weer vir ons sien. Dankie julle!

Stay at Perlemoenbaai se terugvoer

Dankie waardeer. Ons sien uit om jul weer hier te verwelkom.

Stay at Perlemoenbaai
Chaney J - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chaney J

Baie mooi plekkie en ongelooflike vriendelike en behulpsame eienaar.

Was 'n pragtige plekkie en die mense was baie vriendelik.

Elanie O - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elanie O

Manie en Hanlie is superhosts.

Ons was bewus dat die verblyf nie selfsorg was nie, maar Manie en Hanlie het uit hul pad gegaan om ons te akkommodeer sodat ons ons eie aandete kom maak. Baie beïndruk met die fasilitiete vir load shedding. Ons het baie lekker gebly.

Stay at Perlemoenbaai se terugvoer

Net 'n plesier. Dankie vir julle verblyf.

Stay at Perlemoenbaai
Deon D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon D

Luilekker, vriendelike Perlemoenbaai.

Baie dankie vir heerlik verblyf. Hanlie is vriendelik en baie effektief met haar kommunikasie. Die geriewe is pragtig skoon en naby Gansbaai se middedorp. Baie aangenaam.

Stay at Perlemoenbaai se terugvoer

Dankie. Groot plesier.

Stay at Perlemoenbaai
Philip R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip R

Baie netjies, rustig.

Baie vriendelike eienaars, baie behulpsaam. Verblyf was baie netjies, daar was koffiewater tydens load shedding, veilige parkering.

Stay at Perlemoenbaai se terugvoer

Dankie. Was lekker om jul te ontmoet. Was 'n plesier om jul as gaste te hê.

Stay at Perlemoenbaai
Margaret E - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaret E

Baie veilige, stil en ontspanne omgewing.

Die webtuiste doen sy naam gestand, ons het beslis lekker geslaap.

Stay at Perlemoenbaai se terugvoer

Dankie. Dit was lekker om julle hier te ontvang.

Stay at Perlemoenbaai
Jaco V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V

Gawe mense = lekker bly.

Ongelooflike gawe eienaars het ons van vele plekkies ingelig wat ons kon gaan besoek. Dit het net bygedra tot die groot geniet van ons tydjie daar. Wens ons kon langer bly!

Nonhlanhla M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Nonhlanhla M

Pleasant and restful.

The hosts were very friendly and polite. They made sure I had what I requested and kept me up to date with load shedding schedules which were quite helpful for planning my itinerary.

Stay at Perlemoenbaai se terugvoer

What a pleasure it was to have you as a guest. We are really looking forward to welcoming you again. Regards

Stay at Perlemoenbaai
Vuso D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vuso D

Nice place to be.

It is a nice and friendly place, and friendly and kind people.

Rina D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina D

Mooi, netjiese en gerieflike plek en vriendelike diens. Ons sal definitief weer bly.

Dankie Hanlie dit was baie aangenaam om by julle by Stay at Perlemoenbaai te kan bly. Ons sien julle definitief weer.

Anna S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna S

Stayed for two nights.

We really enjoyed our stay. Hanlie and Mannie were amazing hosts always making sure we were taken care of and going the extra mile to make sure we were comfortable. The room was cozy, neat, clean and affordable. Wifi worked great and the bed was very comfortable We will be back. Highly recommend.

Stay at Perlemoenbaai se terugvoer

Thank you it is always a pleasure to host guests like you.
The room was left in a very neat way.
Looking forward to the next time.
Regards,
Hanlie

Stay at Perlemoenbaai
Jo-ann E - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-ann E

Heerlike rustyd gehad by die see.

Ons het ao lekker geslaap, die bed is van hoogste kwaliteit en jy kan die see hoor tot in die kamer. Daar was 'n lieflike staproete al langs die see en area is pragtig. Hanlie het ons so gemaklik en welkom laat voel. Baie dankie vir die lieflike naweek in Perlemoenbaai 🥰.

Susan S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Susan S

Eienaars baie vriendelik en doen moeite om alles perfek te hê vir die gaste.

Alles was baie mooi en gerieflik. Hulle het regtig moeite gedoen. Net 1 aanbeveling is om dalk 'n wasbak in die kombuis in te sit. Verder geen klagtes, sal dit definitief aanbeveel.

Stay at Perlemoenbaai se terugvoer

Baie dankie. Dit was 'n plesier om julle hier by ons te hê.

Stay at Perlemoenbaai
Schalk B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk B

Dit was so rustig.

Het so lekker uit gerus.

Stay at Perlemoenbaai se terugvoer

Baie dankie. Dit was 'n plesier om julle hier te hê.

Stay at Perlemoenbaai
Kerri-ann E - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Kerri-ann E

Very comfortable accommodation and the owners are wonderful.

One would not want for more.

Stay at Perlemoenbaai se terugvoer

Thank you. It was nice having you.

Stay at Perlemoenbaai
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parkstraat 28, Perlemoenbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3be5602506e32b4adce1e89fce769ab440b98072e2a9622e8a37b286bb7168aaa2c7984013838f4225f94fccd9213125b057?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 28 Park Street Perlemoenbaai 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.571687147394 19.351568954223

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang