Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stay at Perlemoenbaai

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Anonieme gas
1 nag
5.0
Jun 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

J J V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Baie lekker en vriendelik. Inderdaad lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanlie
Stay at Perlemoenbaai
Baie dankie.

Jeri P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Peaceful, enjoyable and cosy. This was our third stay at Stay @ Perlemoenbaai in which we chose to spend our anniversary. The apartment is a beautiful little nook, clean, tastefully decorated and with fresh crisp bedding. We enjoyed the hot weather on the beach and exploring the 4x4 off-road on the dunes. The hosts were extremely accommodating and I will definitely recommend this well-kept place. Thanks again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pamela G
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2024

It was perfect and value for money. It was perfect for what I needed - somewhere comfortable to sleep and coffee in the morning. The hosts were very friendly and made my daughter and I feel at home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adéle B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Sal beslis aanbeveel, alles wat jy nodig het en baie skoon en netjies. Baie netjies, skoon en vriendelik. Alles wat jy nodig het vir gerieflike oornag verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2024

Baie gasvry en hulpvaardig. Beslis as oornagfasiliteit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Henry J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2024

Dit was waarde vir jou geld. Ons het baie lekker gebly, die gasvryheid was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Engela S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2024

Heerlik gekuier. Ek en my man het vir 2 nagte by Stay at Perlemoenbaai gebly. Kan dit regtig aanbeveel, alles was daar wat ons benodig het en die gasheer en gasvrou was baie behulpsaam ten alle tye. Sal beslis die akkommodasie aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Sonanda E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Netjiese kamers. Baie dankie vir al die bederfies! Baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Fantasties, vriendelik en hulpvaardig. Hoogs aanbeveel en sal beslis weer gaan. Ons het 16 Desember en is hartlik deur Hanlie verwelkom. Hulle is aangename mense en het diep in ons harte gekruip. Hulle het ook daardie ekstra myl vir ons gestap om ons verblyf aangenaam te maak. Die plek is skoon, netjies en het iets van alles wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hanlie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parkstraat 28, Perlemoenbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3be5602506e32b4adce1e89fce769ab440b98072e2a9622e8a37b286bb7168aaa2c7984013838f4225f94fccd9213125b057?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 28 Park Street Perlemoenbaai 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.571687147394 19.351568954223

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang