Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stay at Perlemoenbaai

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Hester D
1 nag
5.0
Jan 2025

Heerlik gekuier! Eienaars is baie vriendelik en hulpvaardig. Mens voel regtig tuis vanaf aankoms tot vertrek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sakkie L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Stay at Perlemoen is goeie waarde vir geld en sal beslis weer daar kuier. Is baie gasvry ontvang. Eenheid was besonders netjies en goed toegerus. Was stapafstand vanaf die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanlie
Stay at Perlemoenbaai
Sakkie and Joey was so lekker om julle te ontmoet.

Andre B
1 nag
5.0
Des 2024

Moes keer of dit het beter gegaan. Goed geleë, stapafstand van wandelpad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carla D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Baie gesellig. Baie netjies. Eienaars was vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marlene B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Lekker gebly in Perlemoenbaai. Baie vriendelik deur Hanlie ontvang. Goed ingerigte, oulike plekkie - het alles wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanlie
Stay at Perlemoenbaai
Dankie. So bly julle het lekker gebly. Hoop ons sien julle weer.

Stephanie P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Hanlie and Manie were perfect hosts. Very friendly and helpful hosts. We enjoyed our stay and had the best sleep ever. We loved their bed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanlie
Stay at Perlemoenbaai
Thank you.

Aldo T
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Baie lekker. Baie lekker gebly en rustige aand gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia A
1 nag
5.0
Des 2024

Very cozy. We enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanlie
Stay at Perlemoenbaai
Thanks.

Darren M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Amazing. Friendly and very helpful hosts. Stay was amazing!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

‘n Mens voel tuis. Ons is baie vriendelik ontvang. Manie en Hanlie het vir ons voorstelle gegee van waar om te eet en wat om te doen in die omgewing. Hulle was baie behulpsaam en het uit hul pad gegaan om ons welkom te laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanlie
Stay at Perlemoenbaai
Dankie. Was lekker om julle as gaste te hê. Hoop ons sien mekaar weer in die toekoms.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hanlie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parkstraat 28, Perlemoenbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3be5602506e32b4adce1e89fce769ab440b98072e2a9622e8a37b286bb7168aaa2c7984013838f4225f94fccd9213125b057?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 49 5 1 5 28 Park Street Perlemoenbaai 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.571687147394 19.351568954223

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang