Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stay at Perlemoenbaai

Gastehuis
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parkstraat 28, Perlemoenbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Stay at Perlemoenbaai is oornagverblyf in Perlemoenbaai, by die ingang van Gansbaai. Die eiendom is net 'n entjie se stap vanaf die see en 'n verskeidenheid restaurante geleë.

Verblyf bestaan uit 2 eenhede wat die Kamer 1 en Kamer 2 insluit. Kamer 1 kan 2 gaste akkommodeer en is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Ander geriewe sluit 'n privaat ingang, 'n waaier, tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi in.

Kamer 2 het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Ander geriewe sluit 'n privaat ingang, 'n yskas, 'n mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi in.

Parkeerplek van die straat af is beskikbaar.

Doendinge wat in die omliggende area aangebied word, is haaihokduik en walviskyk. Ander doendinge in die area sluit 4x4-roetes, seekajakke, perdry en gholf in.

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 32 resensies vir Stay at Perlemoenbaai
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hanlie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Parkstraat 28, Perlemoenbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Stay at Perlemoenbaai het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parkstraat 28, Perlemoenbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3be5602506e32b4adce1e89fce769ab440b98072e2a9622e8a37b286bb7168aaa2c7984013838f4225f94fccd9213125b057?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 28 Park Street Perlemoenbaai 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.571687147394 19.351568954223

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang