Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stay at Santini

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs Bowtie-rylaan, Santini Village 55, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Stay at Santini is 'n selfsorgwoonstel op die eerste verdieping wat in die gewilde en veilige Santini Village-kompleks in Plettenbergbaai geleë is. Die kompleks is binne 1 km van winkels en restaurante en 1,5 km van strande af.

Dié woonstel van 101 vierkante meter bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed. Die eerste badkamer het 'n bad en die tweede badkamer het 'n stort.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser in. Die eetarea het 'n etenstafel en stoele met sitplek vir 6. Die sitkamer bied 'n TV met DStv compact, en maak oop na 'n patio met sitplek vir 4, en Weber-braaigeriewe.

Die Santini Village-kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek word op die perseel voorsien.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Toni Geverifieer

Eiendomme 14

Resensies 26

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Langs Bowtie-rylaan, Santini Village 55, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs Bowtie-rylaan, Santini Village 55, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxlGaHb54BOaiMpYVWtqktLA2AonRVFawjbRbv7YdUTIZEffvVy?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) Off Bowtie Drive 55 Santini Village 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.048996973373 23.3610772295

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang