Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stay Awhile

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.6
Olivia W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

A place to rest. Very neat place and cozy. Great amenities! The only thing I would like to ask for is softer pillows in the main bedroom. The ones in the picture were different from the ones we had in the main bedroom. The king pillows are very hard. We bought softer pillows in George for our stay in the main bedroom.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantelle Francis V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Ons het dit baie geniet daar. Ons het baie lekker gebly. Dit was lekker rustig en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ilse
Stay Awhile
Beste Chantelle, Baie dankie vir jou resensie. Ons waardeer dit. Groete, Johan & Ilse

Maria L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Pragtige ruim netjiese skoon luukse woonstel met absoluut alles in. Ons het heer. Dit was absoluut fantasties. Ons sal beslis weer daar gaan bly. Beveel dit ten sterkste aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ilse
Stay Awhile
Beste Maria, Baie dankie vir julle resensie! Ons waardeer gaste soos julle. Sien uit daarna om julle weer hier te verwelkom. Groete Johan and Ilse

Elanie J
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Stukkie hemel op aarde. Stay Awhile is waarlik 'n stukkie hemel op aarde. Daar is alles wat mens nodig het en nog meer. Dis die perfekte plek om af te skakel van die alledaagse gejaag en weer mens te word in die stilte met die geruis van die see in die agtergrond. Dis silwerskoon en netjies en voel sommer soos mens se eie huis weg van die huis. Dit was ons eerste besoek, en beslis nie die laaste nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ilse
Stay Awhile
Beste Elanie, Baie dankie vir 'n pragtige resensie. Dankie ook aan julle vir die perfekte gaste! Sien uit daarna om julle weer hier te verwelkom. Groete Johan & Ilse

Liezl L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Fantastiese verblyf met alles wat jy nodig het, naby die see. Ons het ons week vakansie by Stay Awhile baie geniet met ons 2 kinders en kan die verblyf vir enigiemand aanbeveel. Dit is regtig a 'home away from home'. Selfs 'blockout' blindings in al die kamers wat help met kinder middagslapies! Die eenheid is netjies, skoon en stylvol meubileer met puik kliëntediens van Ilse en Johan. Baie dankie ons sien julle weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ilse
Stay Awhile
Beste Liezl, baie dankie vir 'n puik resensie. Ons waardeer julle. Sien julle 2024. Groete Johan en Ilse

Marius C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Dit was 'n rustige en wonderlike tyd by Stay Awhile. Stay Awhile is 'n veilige, pragtige, netjiese en skoon huis en die week wat ek en Ansie daar vertoef het was rustig en ons batterye is weer herlaai. Ons sal weer daar inval as ons rustigheid soek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ilse
Stay Awhile
Beste Marius. Baie dankie vir julle resensie. Ons is baie bly dat julle, julle tyd geniet het en heerlik gerus het. Sien julle weer Groete Johan en Ilse

Andriette V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2022

Die plek het ons verras. Dit is baie groter en ouliker as wat jy in die foto's sien. Daar is tot elektriese komberse op die matrasse wat waardeer word op koue aande. Als was goed besorg en deurdink. Great plek en sal dit aanbeveel. Die diens was ook goed gewees. As ek nou regtig iets moet fout vind sal dit die opsies van kussings op die beddens wees omdat almal nie harde kussings verkies nie. Maar anders is alles anders spot on en baie, baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ilse
Stay Awhile
Beste Andriette 'n Groot dankie vir jou resensie. Ons waardeer dit opreg. Sterkte met julle nuwe pad in die vreemde. Hoop ons sien julle weer wanneer julle terug is in SA. Groete Johan en Ilse

Deoné K
Kort verblyf
5.0
Jan 2022

Wonderlike verblyf, skoon, netjies, goed geleë. Het verskriklik lekker gebly. Daar alles wat mens moontlik nodig kan kry, van bakgeriewe tot bordspeletjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ilse
Stay Awhile
Beste Deone Baie dankie vir ons 1ste resensie. Ons is baie opgewonde oor nog meer sulke oulike gaste soos julle. Dankie dat julle alles so netjies gelos het. Ons waardeer julle. Groete Johan en Ilse

Ilze B
Lang verblyf
4.8
Apr 2022

Volledig toegerus met huislike atmosfeer. Nie die gewone 6-koppies-6-messe-en-vurke-verblyf nie. Die plekkie is heerlik toegerus wat voel soos kuier by familie (sonder die familie) met heerlike kuierareas veral as die weer nie altyd wil saamwerk nie. Mooi skoon met alles wat jy nodig mag hê. Ilse, ons gasvrou, was vriendelik en behulpsaam wat meegehelp het dat ons rustydjie heerlik en ontspanne was. Die plekke is gerieflik geleë met direkte toegangsroetes na alle besienswaardighede. Het veilig en ontspanne gevoel wat beteken dat ons goed uitgerus kon terugkeer huis toe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ilse
Stay Awhile
Beste Ilze Dankie vir 'n puik resensie. Ons waardeer julle. Groetnis Johan en Ilse

Hannely L
Kort verblyf
4.2
Des 2021

Weelde. 'n Lieflike, weelderige, met sorg gemeubileerde plekkie om jou vakansie onvergeetlik te maak. Ek beveel hierdie verblyf met die grootste vrymoedigheid aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ilse Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R3 900
R3 900 R2 925
per nag, vir 8 mense
Vanaf R3 900
R3 900 R2 925
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R102, St Ellen, Groot-Brakrivier, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAddccf1be97d43aa84cbd3a8bfa65651899c7785e0ff5477f3a6fd57d816dc5ea9e1648b78bc02319d5ccbede5240c15d6e84?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 900 nouVanaf R2 925 per nag, vir 8 mense 10 5 1 5 Off the R102 St Ellen 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.060347286692 22.205510635795

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang