Stay Awhile
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Ilse Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Olivia W - Jun 2024
Algehele gradering
A place to rest.
Chantelle Francis V - Apr 2024
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet daar.
Stay Awhile se terugvoer
Beste Chantelle,
Baie dankie vir jou resensie.
Ons waardeer dit.
Groete,
Johan & Ilse
Maria L - Mrt 2024
Algehele gradering
Pragtige ruim netjiese skoon luukse woonstel met absoluut alles in. Ons het heer.
Stay Awhile se terugvoer
Beste Maria,
Baie dankie vir julle resensie!
Ons waardeer gaste soos julle.
Sien uit daarna om julle weer hier te verwelkom.
Groete
Johan and Ilse
Elanie J - Feb 2024
Algehele gradering
Stukkie hemel op aarde.
Stay Awhile se terugvoer
Beste Elanie,
Baie dankie vir 'n pragtige resensie.
Dankie ook aan julle vir die perfekte gaste!
Sien uit daarna om julle weer hier te verwelkom.
Groete
Johan & Ilse
Liezl L - Jan 2023
Algehele gradering
Fantastiese verblyf met alles wat jy nodig het, naby die see.
Stay Awhile se terugvoer
Beste Liezl, baie dankie vir 'n puik resensie.
Ons waardeer julle. Sien julle 2024.
Groete
Johan en Ilse
Marius C - Nov 2022
Algehele gradering
Dit was 'n rustige en wonderlike tyd by Stay Awhile.
Stay Awhile se terugvoer
Beste Marius. Baie dankie vir julle resensie.
Ons is baie bly dat julle, julle tyd geniet het en heerlik gerus het.
Sien julle weer
Groete
Johan en Ilse
Andriette V - Jul 2022
Algehele gradering
Die plek het ons verras. Dit is baie groter en ouliker as wat jy in die foto's sien. Daar is tot elektriese komberse op die matrasse wat waardeer word op koue aande. Als was goed besorg en deurdink.
Stay Awhile se terugvoer
Beste Andriette
'n Groot dankie vir jou resensie. Ons waardeer dit opreg.
Sterkte met julle nuwe pad in die vreemde.
Hoop ons sien julle weer wanneer julle terug is in SA.
Groete
Johan en Ilse
Deoné K - Jan 2022
Algehele gradering
Wonderlike verblyf, skoon, netjies, goed geleë.
Stay Awhile se terugvoer
Beste Deone
Baie dankie vir ons 1ste resensie.
Ons is baie opgewonde oor nog meer sulke oulike gaste soos julle.
Dankie dat julle alles so netjies gelos het.
Ons waardeer julle.
Groete
Johan en Ilse
Ilze B - Apr 2022
Algehele gradering
Volledig toegerus met huislike atmosfeer.
Lees meerStay Awhile se terugvoer
Beste Ilze
Dankie vir 'n puik resensie.
Ons waardeer julle.
Groetnis
Johan en Ilse
Hannely L - Des 2021
Algehele gradering
Weelde.
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R102, St Ellen, Groot-Brakrivier, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang