Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stay Awhile

Langtermynverblyf-aanbod 25% af

Kry 25% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 20 Mei 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R102, St Ellen, Groot-Brakrivier, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 900 R2 925 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Stay Awhile bied bekoorlike selfsorgverblyf in 'n privaat kompleks in Groot Brakrivier en is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na vakansieverblyf.

Dié verblyf het slaapplek vir 4 volwassenes en 4 kinders. Die huis beskik oor 2 slaapkamers, 'n volledige badkamer en 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n see-uitsig. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Gaste deel 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n aparte gastetoilet.

Die sitarea het 2 dubbelslaapbanke, plafonwaaiers, verwarmers vir winter koue en 'n TV met die volle DStv-pakket. Die kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, wasmasjien, tuimeldroër en 'n skottelgoedwasser toegerus. Gratis WiFi is beskikbaar, asook 'n omsetter wat die TV en WiFi tydens beurtkrag van krag voorsien. Daar is ook 'n binnebraai en 'n dek waar gaste kan ontspan.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad en veilige parkeer plek in. Stay Awhile is 900 meter vanaf die strand en 3 gewilde restaurante, naamlik De Dekke, Seeplaas en De Vette Mossel. Gaste kan die staproetes wat in die area is verken of die walvisse aanskou tussen Mei en November.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 4 mense
2 xKinderbank vir 2
Badkamer 1

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Olivia W
Gesin met klein kinders
5.0
A place to rest. Very neat place and cozy. Great amenities! The only thing I would like to ask for is softer pillows in the main bedroo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Chantelle Francis V
Gesin met klein kinders
5.0
Ons het dit baie geniet daar. Ons het baie lekker gebly. Dit was lekker rustig en netjies.
Apr 2024
Maria L
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige ruim netjiese skoon luukse woonstel met absoluut alles in. Ons het heer. Dit was absoluut fantasties. Ons sal beslis weer daar gaan bly. Beve...
Sien meer
Mrt 2024
Elanie J
5.0
Stukkie hemel op aarde. Stay Awhile is waarlik 'n stukkie hemel op aarde. Daar is alles wat mens nodig het en nog meer. Dis die perfekte plek om af te...
Sien meer
Feb 2024
Liezl L
Gesin met klein kinders
5.0
Fantastiese verblyf met alles wat jy nodig het, naby die see. Ons het ons week vakansie by Stay Awhile baie geniet met ons 2 kinders en kan die verbly...
Sien meer
Jan 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ilse Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Langs die R102, St Ellen, Groot-Brakrivier, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Stay Awhile het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 900
R3 900 R2 925
per nag, vir 8 mense
Vanaf R3 900
R3 900 R2 925
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R102, St Ellen, Groot-Brakrivier, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAddccf1be97d43aa84cbd3a8bfa65651899c7785e0ff5477f3a6fd57d816dc5ea9e1648b78bc02319d5ccbede5240c15d6e84?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 900 nouVanaf R2 925 per nag, vir 8 mense 10 5 1 5 Off the R102 St Ellen 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.060347286692 22.205510635795

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang