Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stay Harties Accommodation

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Eenheid 7
Vanaf
Vanaf R1 080
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n sitarea. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Beddegoed, komberse en handdoeke word voorsien. Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en die nodige eetgerei en breekware toegerus en etes kan by die etenstafel geniet word. Die sitarea het 'n slim-TV en WiFi. Die eenheid het nie toegang tot enige Openview-kanale of DStv nie, maar gaste kan hul eie intekenbesonderhede vir stroomdienste soos Netflix, Prime, Showmax en DStv Stream gebruik. Die eenheid het 'n onderdakbraai-area en veilige onderdakparkeerplek. Klein troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring. Die eenheid se handdoeke mag nie by die swembad gebruik word nie.

Hout, brikette, vuuraanstekers en ys is te koop beskikbaar op die perseel.

Die eenhede het nie toegang tot enige kanale of DStv nie, maar gaste kan hul eie intekenbesonderhede gebruik om Netflix, Showmax en DStv Stream te kyk.

Respekteer asseblief ander medegaste.
Geen harde musiek of partytjies nie, afsnytyd 22:30.
Geen musiek toegelaat vanuit voertuie nie.
Rook word nie in die eenheid toegelaat nie.

Dagbesoekers is teen R250 per persoon welkom indien daar vooraf gereël is.

Daar is 'n terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 wat gaste moet betaal.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Eenheid 6

Eenheid 8 - vir 2 gaste
Vanaf
Vanaf R1 080
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid het lugversorging en is ideaal vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer en 'n stort. Daar is ook 'n volledige oopplan-kombuis en 'n sitarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Veilige parkeerplek is beskikbaar, en 'n braai-area is op die stoep.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring. Die eenheid se handdoeke mag nie by die swembad gebruik word nie.

Hout, brikette, vuuraanstekers en ys is te koop beskikbaar op die perseel.

Die eenhede het nie toegang tot enige kanale of DStv nie, maar gaste kan hul eie intekenbesonderhede gebruik om Netflix, Showmax en DStv Stream te kyk.

Respekteer asseblief ander medegaste.
Geen harde musiek of partytjies nie, afsnytyd 22:30.
Geen musiek toegelaat vanuit voertuie nie.
Rook word nie in die eenheid toegelaat nie.

Dagbesoekers is teen R250 per persoon welkom indien daar vooraf gereël is.

Daar is 'n terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 wat gaste moet betaal.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Eenheid 3
Vanaf
Vanaf R1 880
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en die nodige eetgerei en breekware toegerus en etes kan by die etenstafel geniet word. Die sitarea het 'n slim-TV en WiFi. Die eenheid het nie toegang tot enige Openview-kanale of DStv nie, maar gaste kan hul eie intekenbesonderhede vir stroomdienste soos Netflix, Prime, Showmax en DStv Stream gebruik. Die eenheid het 'n onderdakbraai-area en veilige onderdakparkeerplek. Klein troeteldiere is welkom mits dit vooraf gereël word.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring. Die eenheid se handdoeke mag nie by die swembad gebruik word nie.

Hout, brikette, vuuraanstekers en ys is te koop beskikbaar op die perseel.

Die eenhede het nie toegang tot enige kanale of DStv nie, maar gaste kan hul eie intekenbesonderhede gebruik om Netflix, Showmax en DStv Stream te kyk.

Respekteer asseblief ander medegaste.
Geen harde musiek of partytjies nie, afsnytyd 22:30.
Geen musiek toegelaat vanuit voertuie nie.
Rook word nie in die eenheid toegelaat nie.

Dagbesoekers is teen R250 per persoon welkom indien daar vooraf gereël is.

Daar is 'n terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 wat gaste moet betaal.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Eenheid 4
Vanaf
Vanaf R2 280
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 2 enkelslaapbanke in die leefarea. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en die nodige eetgerei en breekware toegerus en etes kan by die etenstafel geniet word. Die sitarea het 'n slim-TV en WiFi. Die eenheid het nie toegang tot enige Openview-kanale of DStv nie, maar gaste kan hul eie intekenbesonderhede vir stroomdienste soos Netflix, Prime, Showmax en DStv Stream gebruik. Die eenheid het 'n onderdakbraai-area en veilige onderdakparkeerplek. Klein troeteldiere is welkom mits dit vooraf gereël word.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Leefarea

2

2 x Enkelslaapbank

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring. Die eenheid se handdoeke mag nie by die swembad gebruik word nie.

Hout, brikette, vuuraanstekers en ys is te koop beskikbaar op die perseel.

Die eenhede het nie toegang tot enige kanale of DStv nie, maar gaste kan hul eie intekenbesonderhede gebruik om Netflix, Showmax en DStv Stream te kyk.

Respekteer asseblief ander medegaste.
Geen harde musiek of partytjies nie, afsnytyd 22:30.
Geen musiek toegelaat vanuit voertuie nie.
Rook word nie in die eenheid toegelaat nie.

Dagbesoekers is teen R250 per persoon welkom indien daar vooraf gereël is.

Daar is 'n terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 wat gaste moet betaal.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Eenheid 5
Vanaf
Vanaf R2 280
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 2 enkelslaapbanke in die leefarea. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en die nodige eetgerei en breekware toegerus en etes kan by die etenstafel geniet word. Die sitarea het 'n slim-TV en WiFi. Die eenheid het nie toegang tot enige Openview-kanale of DStv nie, maar gaste kan hul eie intekenbesonderhede vir stroomdienste soos Netflix, Prime, Showmax en DStv Stream gebruik. Die eenheid het 'n onderdakbraai-area en veilige onderdakparkeerplek. Die eenheid lei na 'n grasperk met sy eie tuin wat met spekboom vir privaatheid omhein is en gaste kan 'n braai op die grasperk geniet. Klein troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Leefarea

2

2 x Enkelslaapbank

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring. Die eenheid se handdoeke mag nie by die swembad gebruik word nie.

Hout, brikette, vuuraanstekers en ys is te koop beskikbaar op die perseel.

Die eenhede het nie toegang tot enige kanale of DStv nie, maar gaste kan hul eie intekenbesonderhede gebruik om Netflix, Showmax en DStv Stream te kyk.

Respekteer asseblief ander medegaste.
Geen harde musiek of partytjies nie, afsnytyd 22:30.
Geen musiek toegelaat vanuit voertuie nie.
Rook word nie in die eenheid toegelaat nie.

Dagbesoekers is teen R250 per persoon welkom indien daar vooraf gereël is.

Daar is 'n terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 wat gaste moet betaal.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 080
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 59 Beethoven-weg, Melodie, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf49565d8510b3f8485cfc56e0bd320114ff34e2823cf3de8a9a0c4b1f73e5fd24a56f783668374abe1801cdf7b8b4f2da1e8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 080 per nag (plek vir 2) 93 5 1 5 Plot 59 Beethoven Road Melodie 0216 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.728904890875 27.900340855122

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang