Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hocus Pocus Cottage

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Anika B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2023

Ons, ons tiener en ons woef het heerlik ontspan. Dis 'n stukkie hemel, 'n paar tree van die mooiste strand af! Rus vir jou siel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melinda H
1 nag Gesin met tieners
4.2
Jan 2023

'n Heerlike, gesellige rusplekkie. Gaan bly gerus by Hocus Pocus. Dit is 'n gemaklike cottage, met 'n kunsgevoel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Eugene L
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2022

Rustig, pragtig en avontuurlik. Pragtige tuintjie met 'n mooi swembad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abbie M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2022

Ongelooflik lekker. Fantastiese akkommodasie. Bied alles wat mens nodig het aan. Netjies, gerieflik, stil woonbuurt, veilig en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juan K
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Aug 2022

We thoroughly enjoyed our stay. Clean and cosy. Our hostess was brilliant. She kept us updated with load shedding schedules. We will definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ernie M
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Jun 2021

Rustige wegbreek in netjiese kothuis. Die huis is baie gerieflik en wel geleë. Dit het wel nie 'n see-uitsig nie maar is letterlik 3 minute se stap van 'n privaat strand af. Die gasvrou was verskriklik vriendelik en hulpvaardig en ons het rêrig welkom gevoel. Ek sal dalk net 'n voorstel maak dat daar miskien oorweeg word om 'n paar sakkies tee en koffie uit te sit, want dit is tog lekker om by aankoms iets te drinke te geniet.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Mone V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2020

Best stay in Paternoster. We spent the weekend in Paternoster with my husband and son of 6 years. We had the best ever first time experience in Paternoster at Hocus Pocus. Huibrecht was the best hostess, we had everything we needed and so much bonus info on Paternoster. Bonus that we could also bring our two small Yorkies. Just the best pet friendly accommodation within 100 m of the beach. Looking forward to our next visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Huibrecht
Hocus Pocus Cottage
Jissieman Mone!..baie dankie vir al jou sterretjies!...ek dink nie eens ek het op skool so baie gekry nie haha! Dis altyd so lekker om te hoor gaste geniet hulself by Hocus Pocus, dit maak ALLES die moeite werd. Baie dankie weereens vir jou wonderlike ondersteuning Groete Huibrecht

Quinton K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Des 2019

It was fantastic. Very neat and clean and great hostess.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Corlia D
Kort verblyf
4.6
Des 2019

Lekker kuier op Paternoster. Hocus Pocus is 'n karaktervolle huis met 'n heerlike kuierdek. Alles wat mens nodig het vir 'n gerieflike wegbreek. Huibrecht was baie behulpsaam en het ons tuis laat voel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annalene Steyn S
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Aug 2019

Baie aangename verblyf. Pragtige akkommodasie, vriendelike gasvrou.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Huibrecht Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 16

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kriedoringstraat 20, Hocus Pocus Cottage, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcf9f90d79e98893f34cc9d0ca25183792acd599a38b852b61e3b32bb745fccba7b7e3045b28e512699b3f385faf5a87668df?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 20 Kriedoring Road Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.812351093401 17.883254438638

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang