The Guests on 45
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dolly-laan 45, Rothdene, Meyerton, 1961, Gauteng
- Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Guests on 45 is in die bekoorlike dorpie Rothdene geleë en dien as die perfekte oornagplek vir vakansiegangers of sakereisigers.
Verblyf word gebied in 2 pragtige kamers, elk met 'n en suite-badkamer. Elke kamer beskik oor 'n dubbelbed met sagte, skoon linne en 'n privaat ingang. Daar is ook 'n kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolf, yskas en koffiestasie. Bykomende geriewe sluit 'n platskerm-TV, internettoegang, handdoeke en kwaliteit linne in. Gratis WiFi is beskikbaar.
Buite is daar 'n stoep met 'n klein braai-area. Veilige parkeerplek is beskikbaar agter 'n geslote hek. Die verblyf is net 'n entjie van winkels en restaurante af en om die draai van 'n gewilde trou-venue en karavaanpark, Klipdraai.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Nicolien Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 9 maande
Ligging
- Dolly-laan 45, Rothdene, Meyerton, 1961, Gauteng
- Gaste dink The Guests on 45 het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dolly-laan 45, Rothdene, Meyerton, 1961, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang