Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stay on Frances

Selfsorg
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Kothuis
Vanaf R450
R450 R405
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kothuis is vir 2 gaste geskik en het 'n aparte ingang en onderdakparkeerplek. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV met Showmax en Netflix. Ander geriewe sluit 'n wasmasjien in. Gratis WiFi is beskikbaar. 'n Gasgeiser en 'n gasstoof is ook beskikbaar. Die eiendom het sekuriteitskameras, 'n elektriese heining en 'n skuifhek. 'n Rugsteun-sonkragstelsel is beskikbaar. Waghonde is op die perseel. Daar is 'n mediese sentrum op die dieselfde perseel.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die kragopwekker hou die ligte, WiFi en TV saans vir maksimum 4 uur aan die gang. Wanneer die kragopwekker aan is, moet die geiser, stoof, ketel en haardroër afgeskakel wees.
Maak asb. seker die hek gaan toe nadat dit oopgemaak is.
Indien gaste besoekers kry, moet die eienaar eers in kennis gestel word.
Slegs gaste wat bespreek het, het toegang tot die huis en hek se sleutels.
Rook is binnenshus verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R450
R450 R405
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Francesstraat 186, Observatory, Johannesburg, 2187, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8590caf2a6cdebc7b2dd8f98dcf7074c8fea4a06d0897e5a560544607c049c1d61ccd14b72303d26835ec18390bccf7bb205?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R450 nouVanaf R405 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 186 Frances Street Observatory 2187 Gauteng 021 201 8901 10:00-16:00 11:00 -26.1801081 28.0761798

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang