Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stay on Lane

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Magriet L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Baie besonderse blyplek! Oulike en ruim verblyf, gerieflik ingerig met al die nodige bo op een vlak ná jy eers die trappe op is. Het die vensters met hul verskillende uitsigte geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anelda L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Uit die boeke! Alles was fantasties! Wat 'n heerlike verrasing. Die braai was 'n wenner. Heerlike vinnige warmwater. Alles is met soveel liefde beplan en baie gerieflik. Onderdak parkering by die ingang. Vriendelike ontvangs. Ons sal vir seker weer kom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Coetzee G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Aangename ervaring. Was 'n baie aangename ervaring. Vriendelik en goeie kommunikasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kelly F
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Superb stay! Lock up and go! Perfect stay for 2 for as long as you need! Everything you need is in your lock and go apartment! If you are happy with heat and eat meals, eating out or putting on a lekker evening braai on your private balcony, then this is for you! What more do you need!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharon S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Gesellig. Alles het my oortref met goedere in die kombuis en slaapgeriewe en in die badkamer, vir die prys met die braai. Sentraal van Swellendam jy hoef nie ver te ry nie. Die "view" is amazing, rustig en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Lekker gebly. Stil area. Veilige area. Naby eetplekke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Najuwa B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Stunning place. Love it. We had a very friendly welcome from Tanya. Stay on Lane is a beautiful place with everything you need in it. I love it that the restaurants are a walking distance away from the place. I would definitely recommend it to friends and family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fanie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Puik, gemaklik en rustig. Baie baie aangenaam, skoon en netjies. Vriendelik en baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rodney L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Wonderlik. Ek was absoluut beïndruk met die ontvangs en verblyf. Ek sal definitief weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eddie H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

So oulik en lekker ek wil dit eintlik geheim hou. Sentraal, stil, privaat, lekker en ons gaan beslis weer daar oorbly. Woonstel gerieflik ingerig, heerlike balkon met braai, alles in die kaste wat nodig sou wees om langer oor te bly. Vriendelike gasvrou, ons is selfs met die inry al verwelkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tanya Lilla
Stay on Lane
Baie dankie vir julle mooi boodskap. Kom kuier gerus weer. Groete, Tanya

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Tanya Lilla Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 11 maande

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: River-laan 8, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA812e1ff27b81276fb38ee92d9c1cf98f93eb595750a779eae8141bff6b99960c95162035c5798bbbbad209c419e4d9dfdbc2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 8 River Lane Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.013103114775 20.45537783925

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang