Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stay on Lane

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Tanya Lilla Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 9 maande

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 13 resensies vir Stay on Lane
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Magriet L - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magriet L

Baie besonderse blyplek!

Oulike en ruim verblyf, gerieflik ingerig met al die nodige bo op een vlak ná jy eers die trappe op is. Het die vensters met hul verskillende uitsigte geniet.

Coetzee G - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coetzee G

Aangename ervaring.

Was 'n baie aangename ervaring. Vriendelik en goeie kommunikasie.

Anelda L - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anelda L

Uit die boeke!

Alles was fantasties! Wat 'n heerlike verrasing. Die braai was 'n wenner. Heerlike vinnige warmwater. Alles is met soveel liefde beplan en baie gerieflik. Onderdak parkering by die ingang. Vriendelike ontvangs. Ons sal vir seker weer kom!

Kelly F - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kelly F

Superb stay! Lock up and go!

Perfect stay for 2 for as long as you need! Everything you need is in your lock and go apartment! If you are happy with heat and eat meals, eating out or putting on a lekker evening braai on your private balcony, then this is for you! What more do you need!

Sharon S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon S

Gesellig.

Alles het my oortref met goedere in die kombuis en slaapgeriewe en in die badkamer, vir die prys met die braai. Sentraal van Swellendam jy hoef nie ver te ry nie. Die "view" is amazing, rustig en baie netjies.

Pieter T - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter T

Lekker gebly.

Stil area. Veilige area. Naby eetplekke.

Najuwa B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Najuwa B

Stunning place. Love it.

We had a very friendly welcome from Tanya. Stay on Lane is a beautiful place with everything you need in it. I love it that the restaurants are a walking distance away from the place. I would definitely recommend it to friends and family.

Fanie D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie D

Puik, gemaklik en rustig.

Baie baie aangenaam, skoon en netjies. Vriendelik en baie behulpsaam.

Rodney L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rodney L

Wonderlik.

Ek was absoluut beïndruk met die ontvangs en verblyf. Ek sal definitief weer daar gaan bly.

Eddie H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie H

So oulik en lekker ek wil dit eintlik geheim hou.

Sentraal, stil, privaat, lekker en ons gaan beslis weer daar oorbly. Woonstel gerieflik ingerig, heerlike balkon met braai, alles in die kaste wat nodig sou wees om langer oor te bly. Vriendelike gasvrou, ons is selfs met die inry al verwelkom.

Stay on Lane se terugvoer

Baie dankie vir julle mooi boodskap. Kom kuier gerus weer.
Groete, Tanya

Stay on Lane
Marshall W - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marshall W

Lekker. Cosy. Netjies.

Baie lekker plekkie. Gasvryheid was baie lekker. Mooi en goedversorgde eenheid. Beveel dit beslis aan.

Liza S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Liza S

Baie goed ingerig en baie baie skoon. Ons sal weer daar oornag.

Baie lekker gebly. So skoon en goed ingerig!

Stay on Lane se terugvoer

Baie dankie Liza. Julle is meer as welkom om weer te kom kuier. Groete, Tanya

Stay on Lane
Colin P - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colin P

Exactly as advertised.

We didn't see the owners, but everything we needed was there. We had a great stay.

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: River-laan 8, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA812e1ff27b81276fb38ee92d9c1cf98f93eb595750a779eae8141bff6b99960c95162035c5798bbbbad209c419e4d9dfdbc2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 8 River Lane Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.013103114775 20.45537783925

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang