Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stay on Lane

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Johan B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Excellent, I can really recommend. A great place to stay, very close to all, however in a quiet, secluded area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tanya Lilla
Stay on Lane
Thank you, Johan, for your great review. You and your wife were 10 out of 10 guests. We at Stay on Lane would highly recommend Johan and his wife to all future hosts. Regards, Stay on Lane

George E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Highly recommend this place. We had a super comfortable stay and had everything. A truly exceptional place. Beautifully and tastefully decorated with thoughtful attention to detail catering to every possible need. Stunning view of the woods and mountains.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tanya Lilla
Stay on Lane
Thank you so much for the kind words. Thanks for being such respectful guests. Please visit again soon. Regards, Tanya

Magriet L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Baie besonderse blyplek! Oulike en ruim verblyf, gerieflik ingerig met al die nodige bo op een vlak ná jy eers die trappe op is. Het die vensters met hul verskillende uitsigte geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tanya Lilla
Stay on Lane
Baie dankie vir jou mooi boodskap en dat julle ook so mooi na ons plekkie om gesien het. Kom kuier gerus weer. Groete

Anelda L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Uit die boeke! Alles was fantasties! Wat 'n heerlike verrasing. Die braai was 'n wenner. Heerlike vinnige warmwater. Alles is met soveel liefde beplan en baie gerieflik. Onderdak parkering by die ingang. Vriendelike ontvangs. Ons sal vir seker weer kom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tanya Lilla
Stay on Lane
Hi Anelda, Baie dankie vir jou mooi boodskap. Ons is so bly dat julle die verblyf geniet het. Kom kuier gerus weer. Groete

Coetzee G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Aangename ervaring. Was 'n baie aangename ervaring. Vriendelik en goeie kommunikasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tanya Lilla
Stay on Lane
Baie dankie vir jou mooi boodskap. Kom kuier gerus weer. Groete

Kelly F
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Superb stay! Lock up and go! Perfect stay for 2 for as long as you need! Everything you need is in your lock and go apartment! If you are happy with heat and eat meals, eating out or putting on a lekker evening braai on your private balcony, then this is for you! What more do you need!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tanya Lilla
Stay on Lane
Hi Kelly, So glad you enjoyed the stay. Please visit again soon. Regards, Tanya

Sharon S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Gesellig. Alles het my oortref met goedere in die kombuis en slaapgeriewe en in die badkamer, vir die prys met die braai. Sentraal van Swellendam jy hoef nie ver te ry nie. Die "view" is amazing, rustig en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tanya Lilla
Stay on Lane
Hi Sharon Baie dankie vir jou mooi en vriendelike terugvoer. Julle was ook beslis top gaste. Kom kuier gerus weer. Groete

Pieter T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Lekker gebly. Stil area. Veilige area. Naby eetplekke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tanya Lilla
Stay on Lane
Dankie vir jul vriendelike terugvoer. Julle was ook top notch gaste. Kom kuier gerus weer. Groete Tanya

Najuwa B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Stunning place. Love it. We had a very friendly welcome from Tanya. Stay on Lane is a beautiful place with everything you need in it. I love it that the restaurants are a walking distance away from the place. I would definitely recommend it to friends and family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tanya Lilla
Stay on Lane
Thank you Najuwa for your kind words. It was great having you as guests. Please visit again soon. Kind regards, Tanya

Fanie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Puik, gemaklik en rustig. Baie baie aangenaam, skoon en netjies. Vriendelik en baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tanya Lilla
Stay on Lane
Dankie vir jul mooi boodskap. Julle moet asb weer kom kuier. Groete, Tanya

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Tanya Lilla Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: River-laan 8, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA812e1ff27b81276fb38ee92d9c1cf98f93eb595750a779eae8141bff6b99960c95162035c5798bbbbad209c419e4d9dfdbc2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 8 River Lane Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.013103114775 20.45537783925

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang