Stay on Lane
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: River-laan 8, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
- Vanaf R950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Stay on Lane bied knus oornagverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in die hartjie van Swellendam. Dit is ideaal vir 'n enkelreisiger of 'n paartjie wat die area wil verken.
Dié oopplan-woonstel het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. 'n Ekstra enkeldagbed is teen 'n ekstra koste beskikbaar. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Hierdie ateljeewoonstel het ook 'n kombuisie wat met 'n mikrogolfoond, tweeplaat stoof, klein yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Verder is daar 'n etenstafel, gratis WiFi en 'n TV met Netflix.
Buite is daar 'n balkon met 'n braai en veilige onderdakparkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Tanya Lilla Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- River-laan 8, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
- Gaste dink Stay on Lane het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: River-laan 8, Swellendam, 6740, Wes-Kaap