Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stay on Lane

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: River-laan 8, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Stay on Lane bied knus oornagverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in die hartjie van Swellendam. Dit is ideaal vir 'n enkelreisiger of 'n paartjie wat die area wil verken.

Dié oopplan-woonstel het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. 'n Ekstra enkeldagbed is teen 'n ekstra koste beskikbaar. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Hierdie ateljeewoonstel het ook 'n kombuisie wat met 'n mikrogolfoond, tweeplaat stoof, klein yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Verder is daar 'n etenstafel, gratis WiFi en 'n TV met Netflix.

Buite is daar 'n balkon met 'n braai en veilige onderdakparkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Magriet L
Saam met lewensmaat
5.0
Baie besonderse blyplek! Oulike en ruim verblyf, gerieflik ingerig met al die nodige bo op een vlak ná jy eers die trappe op is. Het die vensters met ...
Sien meer
Aug 2024
Coetzee G
Saam met lewensmaat
5.0
Aangename ervaring. Was 'n baie aangename ervaring. Vriendelik en goeie kommunikasie.
Aug 2024
Anelda L
Saam met lewensmaat
5.0
Uit die boeke! Alles was fantasties! Wat 'n heerlike verrasing. Die braai was 'n wenner. Heerlike vinnige warmwater. Alles is met soveel liefde beplan...
Sien meer
Aug 2024
Kelly F
Besigheidsreis
5.0
Superb stay! Lock up and go! Perfect stay for 2 for as long as you need! Everything you need is in your lock and go apartment! If you a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Sharon S
Saam met vriende
5.0
Gesellig. Alles het my oortref met goedere in die kombuis en slaapgeriewe en in die badkamer, vir die prys met die braai. Sentraal van Swellendam jy h...
Sien meer
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Tanya Lilla Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 9 maande

Ligging

  • River-laan 8, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Gaste dink Stay on Lane het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: River-laan 8, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA812e1ff27b81276fb38ee92d9c1cf98f93eb595750a779eae8141bff6b99960c95162035c5798bbbbad209c419e4d9dfdbc2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 8 River Lane Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.013103114775 20.45537783925

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang