Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stay on Main - Family Apartment

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 156, La Roche 602, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Stay on Main 1 is 'n selfsorgwoonstel in die hartjie van die Paarl, met ononderbroke berguitsigte, naby restaurante, kafees, winkels en museums.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer, 'n gastetoilet en 'n oopplan-leefarea en -kombuisarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n enkelbed en 'n driekwartbed. Die slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisarea is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die sentrale toonbank met stoele in die kombuis is perfek om te eet. Die kombuis lei na die leefarea wat met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met stromingsdienste ingerig is. Gaste het toegang tot gratis WiFi.

Die eenheid bied veilige parkeerplek vir 1 voertuig. Die woonstel het 'n omskakelaarstelsel wat die TV en WiFi aandryf. Die woonstel het 'n gastebadkamer vir die gerief van die gaste, asook draagbare lugversorgingseenhede en 'n gasverwarmer.

Die woonstel is aan die stil kant van die gebou, maar gaste sal dalk nog af en toe buurtgeluide ervaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Coenie S
Besigheidsreis
5.0
Regtig baie lekker. Sentraal geleë - naby restaurante - perfek.
Aug 2024
Frances S
Gesin met tieners
5.0
Wonderful stay in the heart of Paarl! We only stayed for one night. Our friendly and helpful host received us at the gate and took us t...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Anita W
Gesin met klein kinders
5.0
Baie dankie aan Michele se gasvryheid en die plek is veilig en baie sentraal geleë. Plekkie was skoon en netjies. Pragtige plek. Sal definitief weer b...
Sien meer
Apr 2024
Natasha C
Saam met vriende
5.0
Ons het die kuier geniet. Plekkie is wonderlik. Ons het baie lekker gebly.
Des 2023
Lettie D
Saam met lewensmaat
4.0
Pragtige netjiese eenheid. Het heerlik gebly. Baie netjies en skoon. Gasvrou was baie vriendelik.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Hoofweg 156, La Roche 602, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Gaste dink Stay on Main - Family Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 156, La Roche 602, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe4b4deb06e65ecd45207adb6da22cb53ba4aebcf34cf7ce510f4b843aa5b3f07ebfb59a826e46df3a615a000dbee6d88b9f5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 156 Main Road 602 La Roche 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.743808388026 18.961865938909

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang