Stay on Pinehurst
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pinehurst-rylaan 37, White River Country Estate, Witrivier, 1240, Mpumalanga
-
Tydelik onbeskikbaar
Beskrywing
Stay on Pinehurst is 'n ruim selfsorgvakansiehuis op White River Country Estate, sowat 30 km noord van Nelspruit en 37 km vanaf die Krugerwildtuin. Dit is 'n ideale opsie vir 'n groot gesin of groep vriende.
Dié huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers met lugversorging en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede, derde en vierde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens, waarvan een 'n en suite-badkamer met 'n stort het. Gaste in die ander slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien en toonbank met stoele toegerus. Daar is ook 'n aparte opwaskamer. Die sit- en eetarea het oorgenoeg gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan. Daar is ook 'n TV en gratis WiFi is beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met buitesitplek, 'n ingeboude braai en 'n gasbraai. Die stoep lei na 'n groot tuin met 'n swembad en vuurput. Hierdie huis het 'n omsetter en battery vir rugsteunkrag in geval van kragonderbrekings, en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
White River Country Estate is 'n veilige, omheinde landgoed met sy eie 18 putjie-gholfbaan, klubhuis, swembad, muurbal- en tennisbane, en verligte Padelbane. Draf, stap en fietsry is gewilde tydverdrywe. Winkelsentrums, hospitale en dokters is naby.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Swembad
- Braaiplek
- Portier
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
- Xhosa
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Verekombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Ligging
- Pinehurst-rylaan 37, White River Country Estate, Witrivier, 1240, Mpumalanga
Sien meer verblyf in White River Country Estate Witrivier Panoramaroete Mpumalanga
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pinehurst-rylaan 37, White River Country Estate, Witrivier, 1240, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang