Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stay on Plein

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Anneke Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 59

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 59 resensies vir Stay on Plein
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
Angie V - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angie V

Baie lekker, skoon, veilig en waarde vir geld.

Baie lekker gebly. Was vir die hele naweek daar. Waarde vir geld. Eva en die personeel is baie behulpsaam en vriendelik. Baie veilig. Sal enige tyd weer daar oorslaap.

Stay on Plein se terugvoer

Altyd 'n plesier om tot diens te wees. Hoop om julle spoedig weer te sien.
Groete
Anneke

Stay on Plein
Natasha M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha M

Baie lekker.

Soos altyd, netjies, gemaklik en veilig.

Stay on Plein se terugvoer

Baie dankie Natasha, altyd lekker om jou by ons te verwelkom.

Stay on Plein
Monika V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monika V

Heerlik gemaklik en aangenaam.

Ons blyplek was perfek vir 'n oornag met bykomstighede soos Netflix, yskas en mikrogolfgeriewe.

Phillip B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip B

Het dit baie geniet.

Was skitterend gewees.

Nico V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico V

Rustig

Goeie diens en netjies.

Sybil J - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sybil J

Gerieflik en skoon.

Ons het lekker gebly, baie goed geleë en baie veilig.

Nolene B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nolene B

Besigheid.

Verblyf was baie gerieflik.

Natasha M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Natasha M

Sal weer terug gaan.

Baie lekker, soos altyd. Stil en rustige area, skoon, netjies en gasvry.

Andrew D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andrew D

Wonderful experience.

We stayed over for 1 night. All the arrangements, staff helpfulness, friendliness, location, and safety were awesome. Would definitely recommend Stay On Plein.

Stay on Plein se terugvoer

Thank you, Andrew. Hope to welcome you back soon. Blessings, Stay on Plein.

Stay on Plein
Nina B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Nina B

Baie rustig.

Ek was nie lank daar nie, net die middag laat aangekom en vroeg die volgende oggend weer gery. Dit was rustig en meer as voldoende.

Willem V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willem V

Als wat jy nodig het.

Gerieflik sal weer daar slaap.

Gielie S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Gielie S

Het tyd geniet daar.

Ja, die verblyf en kos was baie lekker gewees.

Stay on Plein se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering.

Stay on Plein
Thea M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea M

Vriendelik, behulpsaam en menslik.

Kry meer as wat jy voor betaal het.

Stay on Plein se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering Thea. Ons is altyd bly om te hoor ons gaste was tuis en tevrede. Groete Stay on Plein.

Stay on Plein
Christine S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine S

Friendly reception and clean room. Very homely.

Friendly service, clean room and extras like chocolates were a bonus.

Stay on Plein se terugvoer

Thank you Christine always warms our heart to hear that our guest were satisfied! Hope to welcome you back soon. Have a blessed day. Greetings.

Stay on Plein
Albert V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert V

Gerieflike verblyf.

Gerieflike verblyf in die hartjie van Polokwane. Veilige parkering en huislike atmosfeer.

Stay on Plein se terugvoer

Baie dankie Albert, dit is altyd lekker om te hoor ons gaste is tevrede! Hoop om julle binnekort weer by ons te verwelkom. Groete.

Stay on Plein
Dimakatso C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dimakatso C

Great.

Clean and quiet area. Host is friendly and communicates well.

Stay on Plein se terugvoer

Thank you, my dear. Looking forward to welcoming you back.

Stay on Plein
Ananda B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ananda B

Skoon, veilig, vriendelik & waarde vir geld!

Kamers is skoon en netjies, alles wat jy benodig. Baie rustige en veilige ligging. Gasvrou - Anneke, baie vriendelik, professioneel en behulpsaam. Sal hul definitief aanbeveel en sal weer gebruik maak van jul diens!

Stay on Plein se terugvoer

Baie dankie Ananda, altyd 'n plesier as ons gaste gelukkig is. Hoop om julle spoedig weer te verwelkom. Groete Anneke

Stay on Plein
Jeanette P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette P

Fantasties skoon, veilig en vriendelik.

Dankie. Ons sal weer daar kom bly.

Stay on Plein se terugvoer

Dankie Jeanette, altyd 'n plesier om van diens te wees. Groete

Stay on Plein
Luzaan C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Luzaan C

Baie netjies en skoon en lekker warm water. Baie dankie.

Baie dankie vir julle gasvryheid.

Stay on Plein se terugvoer

Baie dankie Luzaan, altyd 'n plesier om ons gaste welkom te laat voel. Hoop om jou in die toekoms weer by ons te verwelkom. Groete

Stay on Plein
Petro G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Petro G

Baie vriendelike diens, baie sentraal.

Het ons kuier baie geniet, baie dankie.

Stay on Plein se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering Petro. Is altyd lekker om te hoor ons gaste was tuis en tevrede. Groete Stay on Plein

Stay on Plein
Ansie V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ansie V

Lekker.

Het lekker gebly en sal weer daar oornag.

Stay on Plein se terugvoer

Middag Ansie, baie dankie vir die terugvoering. Ons waardeer dit opreg en sien uit daarna om jou weer te verwelkom. Groete, Anneke.

Stay on Plein
Daniel D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Daniel D

Very uncomfortable for a family of 5.

Enjoy the hospitality of the host. The room was definitely not ideal for 5 people, but rather for a couple. No air conditioning, and the industrial fan provided was not ideal for the room. We could not sleep because of the noise from the fan. There was no small stove to make food and breakfast, not even a sink to wash dishes, and we had to use the toilet's miniature basin. The place is in a very good location, close to town and malls.

Kate M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kate M

Everything we needed under one roof.

Thank you for your service.

Stay on Plein se terugvoer

Hello Kate, thank you for your message. It was a great pleasure having you here. Hope to see you soon. Have a blessed day. Anneke

Stay on Plein
Louis B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis B

Excellent service!

Friendly and efficient manager Anneke.

Stay on Plein se terugvoer

Hallo Louis baie dankie vir jou resensie. Was n plesier om julle by ons te verwelkom. Hopenlik sien ons julle weer in die toekoms. Groete Anneke

Stay on Plein
Nella G - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nella G

Baie gemaklik.

Als was mooi, skoon en netjies. Die eienaar het vir ons gewag tot na 23:00 die aand. Sy was baie vriendelik gewees.

Stay on Plein se terugvoer

Hallo Nella
Baie dankie vir jou terugvoering.
Hoop om julle weer by ons te verwelkom in die toekoms.
Groete
Anneke

Stay on Plein
Leilane V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leilane V

Baie netjies en stil omgewing.

Netjies met genoeg slaapplek vir 4. Diens was goed en vriendelik.

Stay on Plein se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering, hoop om u in die toekoms weer by ons te verwelkom.
Groete
Stay on Plein

Stay on Plein
Paul M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paul M

Excellent.

Improve shower and lights.

Stay on Plein se terugvoer

Good day Paul, thanks for the feedback. We will look into it.
Regards

Stay on Plein
Natasha M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha M

Netjies, veilig en goeie waarde vir geld.

Vriendelik, netjies en veilig.

Stay on Plein se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering, Natasha. Hoop om julle spoedig weer te verwelkom.
Groete, Stay on Plein

Stay on Plein
Anemieke B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anemieke B

Bevredigend.

Sportnaweek, goeie nagrus.

Stay on Plein se terugvoer

Hallo Anemieke, so bly julle het lekker gekuier by ons. Hoop om julle weer te sien. Groete, Anneke.

Stay on Plein
Hannes M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes M

Netjies en skoon.

Netjies en skoon en waarde vir geld.

Hennie B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie B

Ons is vriendelik ontvang deur Aneke wat jou sommer dadelik tuis laat voel het.

Die kamers was skoon en netjies en het alles gehad wat ons benodig het. 'n Veilige vesting na 'n vermoeiende dag op die pad met veilige parkeerplek.

Violet M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Violet M

Yes, it is beautiful and comfortable and customer-friendly.

It's prettier than it looks on the pictures.

Stay on Plein se terugvoer

Hallo Violet, thanks a million my dear. Looking forward seeing you again.

Stay on Plein
Annelie B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Annelie B

Baie netjies en vriendelike diens.

Sien sterre.

Stay on Plein se terugvoer

Goeie dag Gerhard, baie dankie vir die terugvoering.
Hoop om jou in die nabye toekoms weer te kan help.
Groete
Stay on Plein

Stay on Plein
Charlotte R - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte R

Uitstekend! Sal dit enige tyd aanbeveel!

Baie goeie ligging, reg langs dokter se spreekkamer & loopafstand van Medi-dagkliniek wat dit baie gemaklik maak! Uitstekende ontvangs! 'n Extra myl vir ons geloop toe ons effe laat was! Baie dankie.

Benjamin F - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benjamin F

Excellent.

Great stay, thank you.

Jaco B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco B

Perfek geleë naby tennisbane.

Sal vir seker weer daar oorslaap.

Rene H - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene H

Ek het baie veilig gevoel en kon lekker ontspan.

Die bestuurder Maryke is wonderlik, sy het onmiddelik al my vrae geantwoord.

Hester D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hester D

Quiet lodge.

The lady at the lodge was not informed of my arrival no welcome letter and no access code. She went our of her way to help me. Thank you.

Andre N - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Andre N

Stort vuil, handdoek vol vlekke. Matte in kamers oud en afgeleef.

Die instapstort se water loop na die deur toe en die stortglas was vuil. Die bad is onproduktief, want die bad is klein en die kraan in die middel van die bad maak dat jy sukkel om uit te klim.

Charles C - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charles C

Baie gerieflik, maar kleinere netheid ontbreek.

Kamer baie mooi, maar skoonmaak kort aandag. Voorlangs skoon. Tuin, lapa en swembad kort aandag. Opgradering van badkamer sal die kamer op die volgende vlak plaas.

Stay on Plein se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer Charles, ons is huidiglik besig met die werk aan die swembad en buite area dit behoort teen die einde van die week afgehandel te wees.

Stay on Plein
George D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
George D

Baie goeie akkommodasie.

Plek baie netjies egter net 'n probleem gehad om TV te kyk as gevolg van netwerk.

Kholofelo S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Kholofelo S

Good.

Good place to stay at.

Lucky P - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucky P

We had a nice stay. Everything looks exactly like it is on the internet. A quite place and the manager was too friendly, never felt like we were bothering.

Everything looks exactly like it is on the internet. The manager was too friendly. The place felt like home. It quiet and close to shops. I'd definitely go back there.

Jac F - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jac F

Waarde vir geld.

Goeie werk. Hou so aan.

Stay on Plein se terugvoer

Baie dankie Jac.

Stay on Plein
Jaco F - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco F

Gerieflik geleë, skoon en stil omgewing. Goeie waarde.

Was baie beïndruk met kamers. Goeie waarde, uitstekende diens! Veiligheid pluspunt.

Stay on Plein se terugvoer

Baie dankie Jaco! Ons waardeer jou terugvoer!

Stay on Plein
Henry S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry S

Alles wat ek nodig het en sal weer daar oorslaap.

Sien sterre.

Stay on Plein se terugvoer

Dit is elke keer 'n plesier om jou by ons te hê. Baie dankie vir jou terugvoer.

Stay on Plein
Dawie M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie M

Aangenaam en privaat.

Baie lekker rustige en veilig akkommodasie met nodig geriewe. Hulle kan dalk oorweeg om etes te verskaf as opsie vir besigheidsreisigers.

Jenny V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny V

Value for money with friendly helpful staff who walked the extra mile to make our stay very comfortable.

The accommodation was very good with a lovely lapa where we were able to braai. The rooms were spotlessly clean and serviced daily by friendly staff. Maryke walked the extra mile to make our stay even more comfortable than we anticipated. Thank you very much, Maryke.

Stay on Plein se terugvoer

Thank you so much Jenny! I appreciate your valued feedback.

Stay on Plein
Niel D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niel D

Baie netjies, goeie sekuriteit en administrasie.

Die kamers is baie netjies, skoon en gerieflik. Alles was na ons verwagtinge, warmwater kapasiteit kan meer wees, daar was nie WiFi-ontvangs in ons kamer nie en ons krag het 'n keer of wat getrip. Sou ook graag op korter kennisgewing ontbyt wou kon bestel.

Mokoena S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mokoena S

Quiet and well located.

Place was good and clean. Additional table to put microwave should be provided instead of putting microwave on a study table or dressing table.

Stay on Plein se terugvoer

Good day Selby, we have taken note and we will be putting in extra tables in all the units. Thank you for your valued feedback. It was a pleasure having you over.

Stay on Plein
Victor L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Victor L

Amazing place with everything you need.

I will recommend this place to anyone. Friendly service and very helpful.

Pieter C - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter C

Waarde vir geld, goeie en vriendelike diens.

Sal beslis weer terugkom.

Claire B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Claire B

Perfect for a place to sleep while busy in the day, plenty of space in the rooms.

We stayed here while my daughter was swimming at a local gala and the location was ideal, very central. Good facilities and assistance was available when needed.

Bianca S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca S

Gemaklik, gerieflik en die begin van 'n baie lekker plekkie!

My tydjie by Stay on Plein was baie lekker! Die eenheid wat ek gekies het het ek juis gekies vir die feit dat daar op die webwerf se dit hy het lugversorging, ongelukkig het die eenheid nie lugversorging gehad nie, maar die bestuurder Maryke het my baie vriendelik 'n ander eenheid aangebied met lugversorging. Ek was wel heel tevrede met die eenheid en het my aande daar gebly! Die kamers is goed toegerus en die bed baie gemaklik! Met al die veiligheidsmates wat daar toegepas is slaap mens baie rustig in die aande en weereens Maryke help graag en baie vinnig as daar enige kwale is! Die eenhede is na aan mekaar maar mens weet nie eens daar is ander mense nie! Dis baie privaat en ek het my tydjie daar baie geniet! Hulle is wel nog besig met 'n bietjie opknapping, maar dit maak my net meer opgewonde oor wat als gaan gebeur voor ek weer daar gaan bly! Wat ek beslis sal!

Liezel V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Liezel V

Ons het baie lekker gebly, wat nice was ons het eers na 22:00 daar aangekom en het glad nie gesukkel om in te kom nie. Al die aanwysings was baie duidelik.

Dankie vir jou uitstekende diens Maryke

Fanie E - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie E

Verbaas. Ver bo die gehalte van ander verblyf in hierdie prysklas.

Vriendelike diens, skoon kamer, badkamer en beddegoed, lugversorging werk 100%, TV verskeidenheid aanbiedings, eersteklas. Het WiFi, dit werk en dit was vinnig. Het 4 nagte deurgebring in Limpopo-gastehuise - hierdie gastehuis was die enigste wat aangebied het alles soos geadverteer. Wens ek kon langer as een aand bly. Sal beslis aanbeveel.

Michelle F - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle F

Beautiful settings, breakfast was awesome, excellent security structure - we will be staying there again soon.

The guest house was central to everyone we needed to visit in Polokwane. Tranquil factor was a bonus. We loved every minute. We will definitely stay there for all our visits.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtige area, ontbyt was wonderlik, uitstekende sekuriteitstelsel - ons sal binnekort weer daar wees.

Die gastehuis was sentraal tot alles wat ons in Polokwane moes besoek. Rustige faktor was 'n bonus. Ons het elke minuut geniet. Ons sal beslis weer daar bly vir al ons besoeke.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Anriet P - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anriet P

Was heerlik.

Die akkommodasie is puik. Kan vir seker aanbeveel.

Kobie B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Kobie B

Was nie baie gemaklik nie.

Hulle kan gerus kyk om aircons in al die kamers te sit en ook die plek se naam buite. Het lank gesoek na die plek, want daar is geen naambord op nie.

Stay on Plein se terugvoer

Beste Kobie,

Ons vra onverskoning dat jy nie jou verblyf geniet het nie. Ons wag nog vir ons naamborde, dis in die proses om gemaak te word.

Ons is ook bewus daarvan dat dit onsettend bedompig en warm was, daarom het ek vir julle die eerste beskikbare kamer met lugverkoeling gegee teen geen addisionele kostes. Ek hoop julle het darm die nuwe kamer meer geniet as die kamer wat julle oorspronklik bespreek het.

Groete,
Maryke

Stay on Plein
Vanaf
Vanaf R860
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R860
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pleinstraat 82, Polokwane, 0699, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0su2tg99Chg5BiEiMjFf8vgzJRnP6ffC1qdHkXtc2PZiY7LEbZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R860 per nag, vir 2 mense 59 5 1 5 82 Plein Street Polokwane 0699 Limpopo 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -23.90291 29.46412

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang