Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stay on Plein

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pleinstraat 82, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Vanaf R860 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Stay on Plein is in die hartjie van Polokwane in 'n stil buurt. Dit bied bekostigbare en gerieflike verblyf aan gesinne, vriende en besoekers wat vir besigheid reis of op soek is na oornagverblyf. Die verblyf het sonkrag en word dus nie deur beurtkrag geaffekteer nie.

Verblyf word in 6 unieke en smaakvol versierde kamers met hul eie ingange en en suite-badkamers aangebied.
Dit sluit die Moroccan Dreams, Fresh Breath, Urban Lady, Early Sunshine, The Greenery en South African Retro in.
Daar is 'n platskerm-TV, gratis WiFi, Netflix, YouTube, yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe in elke kamer. Verder is daar afstandbeheerde toegang, gemeenskaplike braaigeriewe en 'n swembad.

Die Kombuis Online bied verskeie ligte maaltye, drankies en verversings.

Die plaaslike MediClinic, winkelsentrums, sportsgeriewe, Peter Mokaba-stadion, Polokwane Lughawe en Meropa Casino and Entertainment World is naby.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 59 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Angie V
Besigheidsreis
5.0
Baie lekker, skoon, veilig en waarde vir geld. Baie lekker gebly. Was vir die hele naweek daar. Waarde vir geld. Eva en die personeel is baie behulpsa...
Sien meer
Sep 2024
Natasha M
Saam met vriende
5.0
Baie lekker. Soos altyd, netjies, gemaklik en veilig.
Jul 2024
Monika V
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlik gemaklik en aangenaam. Ons blyplek was perfek vir 'n oornag met bykomstighede soos Netflix, yskas en mikrogolfgeriewe.
Jul 2024
Phillip B
Gesin met tieners
5.0
Het dit baie geniet. Was skitterend gewees.
Jun 2024
Nico V
5.0
Rustig Goeie diens en netjies.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Anneke Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 59

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Pleinstraat 82, Polokwane, 0699, Limpopo
  • Gaste dink Stay on Plein het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R860
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R860
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pleinstraat 82, Polokwane, 0699, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0su2tg99Chg5BiEiMjFf8vgzJRnP6ffC1qdHkXtc2PZiY7LEbZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R860 per nag, vir 2 mense 59 5 1 5 82 Plein Street Polokwane 0699 Limpopo 021 201 8901 12:00-20:00 10:00 -23.90291 29.46412

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang