Stay on Saasveld
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Saasveldstraat 2, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R795 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Stay on Saasveld bied selfsorgverblyf in Table View, sowat 20 minute vanaf Bloubergstrand wat bekendstaan as die sweefski-paradys.
Verblyf word in die Saasveld Cottage met 2 slaapkamers en die Studio on Morgenster met 1 slaapkamer gebied. Elke eenheid het 'n privaat badkamer, knus beddens, sagte duvets en skoon linne. Elke eenheid word volledig deur sonkrag aangedryf. Elke eenheid het ook 'n privaat ingang en beskik oor kombuisgeriewe, 'n eetarea en 'n sitarea. Daar is ook TV's en 1 GB gratis WiFi.
Buite is daar 'n gemeenskaplike braai-area en 'n swembad. Veilige parkeerplek is op die perseel en in die straat beskikbaar.
Die verblyf is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers en daar is gerieflike vervoeropsies beskikbaar insluitend die MyCiTi-busdiens wat net 10 minute se stap ver is. Bayside- en Table View-winkelsentrum is stapafstand van die eenheid af en Table Bay en Century City is sowat 15 minute se ry ver, waar daar 'n verskeidenheid restaurante en winkelsentrums is.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Saasveldstraat 2, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Table View Bloubergstrand Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Saasveldstraat 2, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang