Stay on Taita
Kry 10% af vir verblyf wat 15 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 5
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Taita 15A, Amberfiels Glen, Centurion, 0149, Gauteng
-
Vanaf
R600R540 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Stay on Taita bied 'n gerieflike eenheid in Amberfields Glen, Centurion wat ideaal vir sakereisigers of oornag-gaste is.
Hierdie knus eenheid is apart van die eienaar se hoofhuis en het 'n privaat ingang. Dit bied slaapplek aan 2 gaste en die slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne, handdoeke en seep word voorsien.
Die sitarea het rusbanke en 'n TV. Die kombuisie is met 'n mikrogolf, stoof, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Daar is veilige toegang en gratis WiFi. Die verblyf is 2,6 km vanaf Bishop Bird Park en 4,5 km vanaf Mall 55.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Taita 15A, Amberfiels Glen, Centurion, 0149, Gauteng
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 5
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Taita 15A, Amberfiels Glen, Centurion, 0149, Gauteng