Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stay on Taita

B&B
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 15 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Taita 15A, Amberfiels Glen, Centurion, 0149, Gauteng
  • Vanaf R550 R440 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Stay on Taita bied 'n gerieflike en netjiese eenheid in Amberfields Glen, Centurion, perfek vir sakereisigers of gaste wat oornagverblyf soek.

Hierdie knus eenheid, apart van die eienaar se hoofhuis, het 'n privaat ingang en bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n badkamer wat toegerus is met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne, handdoeke en seep word voorsien vir jou gerief.

Die sitarea spog met gemaklike rusbanke en 'n muurgemonteerde TV, ideaal vir ontspanning. Die kombuisie is goed toegerus met 'n mikrogolfoond, stoof, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste kan veilige toegang en gratis WiFi regdeur hul verblyf geniet. Vir diegene wat die area wil verken, is Bishop Bird Park net 2,6 km ver, en Mall 55 is 4,5 km ver.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Privaat ingang

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Taita 15A, Amberfiels Glen, Centurion, 0149, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R550
R550 R440
per nag (plek vir 2)
Vanaf R550
R550 R440
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Taita 15A, Amberfiels Glen, Centurion, 0149, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA14a6a9c058cf20c78398d4da4050d1370329d919c40c5cb7b60f0fe110146e7070b3a1ec8bc349aa4e2aa30d6abbba54f2e1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R550 nouVanaf R440 per nag (plek vir 2) 15A Taita Amberfiels Glen 0149 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.876642784341 28.129894069975

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang