Stay on the Coast
Kry 10% af vir verblyf wat 20 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marine-rylaan 20, uMhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R1 695R1 526 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Stay on the Coast bied rustige selfsorgverblyf in uMhlanga Rocks en is net 'n hanetreetjie vanaf uMhlanga se strand. Dit spog met 'n privaat hek wat direkte toegang tot die promenade bied.
Dié woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en 'n toilet. Die ander slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n aparte toilet.
Die helder oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuisie wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, broodrooster, ketel, eetgerei, breekware en 'n wasmasjien toegerus is. Langs die kombuis is 'n eetarea met 'n etenstafel met sitplek vir 6. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Die leefarea lei na 'n balkon met 'n pragtige uitsig en sitplek. Gaste het toegang tot WiFi en veilige parkeerplek.
Hierdie verblyf is ideaal vir gesinsvakansies of vir sakereisigers. Dit bied toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en 'n braai-area. Hierdie verblyf is ook naby ongerepte strande, winkels, eetplekke en verskeie besienswaardighede, soos Sibaya Casino, Gateway Theatre of Shopping en gholfbane.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
- Zoeloe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Colyn Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- Marine-rylaan 20, uMhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Stay on the Coast het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Umhlanga Durban Noord Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marine-rylaan 20, uMhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang