Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stay Salty

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Greenways-rylaan 20, Kommetjie, 7975, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Stay Salty is 'n knus kamer vir 2 mense en is 400 m vanaf die strand in Kommetjie geleë en is binne 1 km vanaf verskeie winkels en restaurante geleë.

Die kamer is in die hoofhuis geleë en het 'n privaat ingang vir gaste om te gebruik. Die kamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Perkalloen-linne en -handdoeke word gerieflikheidshalwe voorsien.

WiFi, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe word in die kamer voorsien, wat daagliks skoongemaak word. 'n Wasgoeddiens kan ook gereël word.

Gaste kan gebruik maak van die gemeenskaplike swem- en braai-area.

Kommetjie het 'n pragtige stuk strand vir swem, branderplankry en 'n beskermde getypoel vir gesinne met klein kinders om te besoek. Gaste kan ook verskeie besienswaardighede soos die Slangkoppunt-vuurtoring en Imhoff-plaas besoek.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Stay Salty
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Angela Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Greenways-rylaan 20, Kommetjie, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink Stay Salty het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Greenways-rylaan 20, Kommetjie, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9d41ccd0291bede4ed4b9a505f28c3b2a7a728ed1d70a45172275403cd55a40614aafe3d2f2c75cf8b9f36ee3f6095e3e999?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 20 Greenways Drive Kommetjie 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.13818 18.33276

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang