Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stay@115 Draaistraat

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gertrude A
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Fantasmagories. Fantastiese kuier en blyplek. Rustige atmosfeer gee 'n ontspanne gevoel. Definitief aan te beveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anthea A
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Uitstekende afskop van ons kort vakansie. Ons het lekker gebly. Skoon en netjiese woonstel. Daar kort net 'n swembad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elfrieda K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Heerlik en rustig. Ons het baie lekker gebly. Die huis is pragtig, baie netjies en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Feb 2025

Good nice safety. The place was good and children were loving it. The WiFi needs an extender as the signal is weak in the last room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tertia D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2025

Baie groot ruim huis. Dit is 'n baie lekker ruim huis. Die een badkamer se stort het redelik gelek en was die hele badkamer vloer vol, ons het dit aan die eienaar gerapporteer. Dit is net jammer vir 'n baie warm Oudtshoorn, was daar slegs waaiers in die kamers, maar ons het dit geweet van die begin af. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Julia B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Gerieflike ruim huis. Ruim nuwe huis, goeie beddens, veilige parkering, gemaklik 7 grootmense geslaap, netjiese geriewe, DStv, internet, braaiplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Grizelda O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Baie gerieflik. Ons het baie lekker gebly. Die huis was netjies en goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantell F
1 nag
5.0
Jul 2024

Familie van 5. Ons het dit vreeslik baie geniet, die huis was lekker ruim vir ons familie van 5. Ons was vriendelik verwelkom en het dadelik tuis gevoel. Die huis was baie netjies en goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolandé S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jul 2024

Fantasmagories. Ons het dit baie geniet, die eienaars is die vriendelikste mense wat ek ontmoet het. Baie dankie Cedric en Lidia. Julle is tops!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Lidiana Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 133

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 7 mense
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 7 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Draaistraat 115, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2d15e4163441c2fc18e49e0d42b97040fdd190e951ebb885fd4d549f3a2ec70aff95f3a8e4b93618c152aa76d7fd4b236690?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 7 mense 9 5 1 5 115 Draai Street Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.5796343 22.2083863

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang